Matumi Lodge 11 @ Elephant Point
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Kruger-weg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Vanaf R9 680 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Matumi Lodge 11 @ Elephant Point bied selfsorgverblyf op 'n privaat landgoed op die Sabierivieroewer in die Krugerwildtuin.
Die stylvolle grasdak-lodge bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elkeen het 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad of 'n stort, asook 'n privaat buitestort en 'n stoep.
Die oopplankombuis is 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea langsaan het 'n ontwerperskaggel en lei na 'n groot onderdakstoep met 'n uitsig oor die swembad.
Die stoep het buitemeubels en 'n gasbraai en daar is ook 'n privaat boma en 'n vuurput op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R536 Kruger-weg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Gaste dink Matumi Lodge 11 @ Elephant Point het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Kruger-weg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang