Yingwe Lodge 19 @ Elephant Point
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Krugerweg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Vanaf R13 670 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Yingwe Lodge 19 @ Elephant Point bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin.
Dié grasdak-lodge is smaakvol ingerig en het lugversorging. Verblyf is beskikbaar in 4 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad of albei. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, 'n ingeboude oond en 'n mikrogolf.
Die leefarea langsaan het 'n tafel met sitplek vir 8 gaste en daar is 'n gaskaggel in die sitkamer. Konsertinadeure lei na 'n ruim onderdakdek met ingeboude gasbraaigeriewe. Daar is ook trappe na die onderste kuierarea met 'n swembad en 'n boma.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R536 Krugerweg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Gaste dink Yingwe Lodge 19 @ Elephant Point het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Krugerweg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang