Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Rest Cosy Cabin

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Careen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, asemhaal, ontspan, hemels. Warm geslaap, heerlik gestort en die bederfies gelê in die stort en op ons bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Serene, superb. Perfect in every respect: a cosy, comfortable cottage with everything you need and beautiful personal touches, fresh flowers on arrival! And the setting is spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Cosy Cabin
Thank you, Mareli. It was great to share our space with you. Take care until next time.

Dieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ongelooflik. We did a 2-week tour of the Garden Route, and Elephant Rest Forest Cottage and Cabin is one of the highlights (accommodation-wise) of our trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Cosy Cabin
Thanx Dieter.. was lovely to have you spend time with us on your honeymoon. See you again ahead..

Elmarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Uitsonderlike diens en verblyf! Het dit baie geniet! Ons gesin van 5 het só lekker gebly. Geen beurtkrag, als is solar. WiFi. Die kinders kon lekker speel in die tuin en het ook selfs in die dam geswem, al was dit nie so warm nie. Kinders kon met hul fietse ry, lekker bospaadjies en mooi natuur! Ons het ook Sondagaand pizza's by hul bestel, hul maak dit self. Was baie lekker en hul het selfs gluten-vrye opsies ook! Ek sal hul enige tyd aanbeveel vir 'n lekker natuur-wegbreek-vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Cosy Cabin
Thank you, Elmarie. It was great to meet you and your wonderful family. So glad we could share our bit of paradise with you all.

Amanda V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Dit was absoluut rustig, mens kan jou siel verloor. Alles is lekker uiteengesit en enigiets wat jy sal nodig hê, is daar. Die eienaars is ingestel op jou as besoeker. Dit is skoon, rustig, veilig en net absoluut die moeite werd vir 'n goeie uit rus. Jy kan stap in hul pragtige tuin en voel jy is sommer in die bos, maar daar is ook nabygeleë roetes om te stap in die bos. Absoluut pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Cosy Cabin
Was lovely to share Our Elephant Rest with you. Thank you.

Sarina E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Puik blyplek! Pragtige verblyf in mooi omgewing vir diegene wat die gedruis van Knysna wil vryspring en naby aan die natuur wil wees. Dankie Brett en Adela vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Cosy Cabin
Was wonderful to have you all here at Elephant Rest.

Anton U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlike rusplek weg van die lewe se druk. Hierdie is 'n besondere plekkie, weg van die stadsgewoel. Brett en Adela het 'n ideale wegbreek plek geskep. Dis duidelik dat heelwat liefde en harde werk hier ingesit is. Ons het die verblyf baie geniet en was hartlik ontvang. Ons kan Elephant Rest ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Cosy Cabin
Thank you Anton. It was wonderful to have you come stay with us at Elephant Rest. Hopefully we meet again.

Henriette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Die beste ontdekking in 'n lang tyd. Wat 'n wonderlike, wonderlike plekkie. Brett en Adela sien nie die kleinste detail oor om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie. Die huisie is 'n voorbeeld van ware vakmanskap en bevat eenvoudig alles wat mens dalk nodig mag kry. Jy het letterlik net klere en kos nodig. Ons het die omgewing heerlik verken op ons fietse en lekker afgekoel in die groot dam. Die stilte, die voëls, die bos. Mens gaan regtig baie wyd moet soek vir beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Cosy Cabin
Thank you Henriette. It was wonderful to meet you both, and so glad you loved it here. We look forward to seeing you again in the future, lots more cycle paths to explore.

Wessie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie netjies. Hulpvaardige personeel. Dit was een van die beste plekke waar ons nog oornag het. Beslis waarde vir geld. Lekker groot bed. Wonderlik geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Cosy Cabin
Thanks Johannes. Was great to share Elephant Rest with you and family.

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie gasvry, heerlike verblyf in die bos. Ons het ons verblyf baie geniet, en sal definitief weer daar draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Cosy Cabin
Thank you for coming to share our place. Was great to meet you both. Till next time..

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Adela & Brett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51eb3a6c8f2e087444aa0ccf0054b7a197ec08b6ae7c37dbd28468cadfb626ffa71fb89bdc0fa53d08e8570a4d3a6ed64269?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 Plot 142 Bibbyshoek 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92883369617 22.97228900921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang