Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Rest Cosy Cabin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Adela & Brett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Elephant Rest Cosy Cabin
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Careen D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen D

Rustig, asemhaal, ontspan, hemels.

Warm geslaap, heerlik gestort en die bederfies gelê in die stort en op ons bed.

Mareli S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S

Serene, superb.

Perfect in every respect: a cosy, comfortable cottage with everything you need and beautiful personal touches, fresh flowers on arrival! And the setting is spectacular.

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Thank you, Mareli. It was great to share our space with you. Take care until next time.

Elephant Rest Cosy Cabin
Dieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B

Unbelievable.

We did a 2-week tour of the Garden Route, and Elephant Rest Forest Cottage and Cabin is one of the highlights (accommodation-wise) of our trip.

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Thanx Dieter.. was lovely to have you spend time with us on your honeymoon. See you again ahead..

Elephant Rest Cosy Cabin
Elmarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Uitsonderlike diens en verblyf! Het dit baie geniet!

Ons gesin van 5 het só lekker gebly. Geen beurtkrag, als is solar. WiFi. Die kinders kon lekker speel in die tuin en het ook selfs in die dam geswem, al was dit nie so warm nie. Kinders kon met hul fietse ry, lekker bospaadjies en mooi natuur! Ons het ook Sondagaand pizza's by hul bestel, hul maak dit self. Was baie lekker en hul het selfs gluten-vrye opsies ook! Ek sal hul enige tyd aanbeveel vir 'n lekker natuur-wegbreek-vakansie.

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Thank you, Elmarie. It was great to meet you and your wonderful family. So glad we could share our bit of paradise with you all.

Elephant Rest Cosy Cabin
Amanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Dit was absoluut rustig, mens kan jou siel verloor. Alles is lekker uiteengesit en enigiets wat jy sal nodig hê, is daar.

Die eienaars is ingestel op jou as besoeker. Dit is skoon, rustig, veilig en net absoluut die moeite werd vir 'n goeie uit rus. Jy kan stap in hul pragtige tuin en voel jy is sommer in die bos, maar daar is ook nabygeleë roetes om te stap in die bos. Absoluut pragtig!

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Was lovely to share Our Elephant Rest with you. Thank you.

Elephant Rest Cosy Cabin
Sarina E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina E

Puik blyplek!

Pragtige verblyf in mooi omgewing vir diegene wat die gedruis van Knysna wil vryspring en naby aan die natuur wil wees. Dankie Brett en Adela vir jul gasvryheid!

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Was wonderful to have you all here at Elephant Rest.

Elephant Rest Cosy Cabin
Anton U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton U

Heerlike rusplek weg van die lewe se druk.

Hierdie is 'n besondere plekkie, weg van die stadsgewoel. Brett en Adela het 'n ideale wegbreek plek geskep. Dis duidelik dat heelwat liefde en harde werk hier ingesit is. Ons het die verblyf baie geniet en was hartlik ontvang. Ons kan Elephant Rest ten sterkste aanbeveel.

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Thank you Anton. It was wonderful to have you come stay with us at Elephant Rest. Hopefully we meet again.

Elephant Rest Cosy Cabin
Henriette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Die beste ontdekking in 'n lang tyd.

Wat 'n wonderlike, wonderlike plekkie. Brett en Adela sien nie die kleinste detail oor om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie. Die huisie is 'n voorbeeld van ware vakmanskap en bevat eenvoudig alles wat mens dalk nodig mag kry. Jy het letterlik net klere en kos nodig. Ons het die omgewing heerlik verken op ons fietse en lekker afgekoel in die groot dam. Die stilte, die voëls, die bos. Mens gaan regtig baie wyd moet soek vir beter.

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Thank you Henriette.
It was wonderful to meet you both, and so glad you loved it here.
We look forward to seeing you again in the future, lots more cycle paths to explore.

Elephant Rest Cosy Cabin
Wessie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessie V

Baie netjies. Hulpvaardige personeel.

Dit was een van die beste plekke waar ons nog oornag het. Beslis waarde vir geld. Lekker groot bed. Wonderlik geslaap. Baie dankie.

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Thanks Johannes. Was great to share Elephant Rest with you and family.

Elephant Rest Cosy Cabin
Jaco V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie gasvry, heerlike verblyf in die bos.

Ons het ons verblyf baie geniet, en sal definitief weer daar draai!

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Thank you for coming to share our place. Was great to meet you both. Till next time..

Elephant Rest Cosy Cabin
Andrew H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

It is a special place. Not to be missed.

This is more than just a nice cottage. This is special with so much love and character put into the cottage and surrounding gardens. There are beautiful walkways in the garden with special little seating places hidden away. Little bits of art all over the place to enjoy and make one feel special. The walks in the forest are so enjoyable with the quietness and undisturbed natural surroundings. You have to visit this place to appreciate the beauty and effort put into it. It is really something else. We came away with only good thoughts. Please don't forget the hosts. Always willing to do anything you may need and very interesting explanations of the property.

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Thank you Andrew, was great to be able to share our space with you both. I'm sure we will see you again in the future. Take care

Elephant Rest Cosy Cabin
Anna D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Peace and tranquility

It was my first time in Rheenendal, and how surprised I was to find such a gem. The cabin is exactly like the description and photos. It is very quiet and peaceful. The owner and his wife were very friendly and accommodating. And I absolutely loved the kitchen area. What a lovely way to still enjoy the comforts and enjoy nature. I will definitely recommend a stay at the Cabin and Cottage.

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Thank you Anna. It was lovely to have you sharing Elephant Rest. So glad you enjoyed your stay.

Elephant Rest Cosy Cabin
Madelein T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein T

Totaal die moete werd vir geld en beste diens.

Beautiful view. Amazing mense. Vriendelik. Met ons aankoms het ons tuisgebakte muffins gekry. Die geld werd. Sal enige tyd weer terug gaan.

Elephant Rest Cosy Cabin se terugvoer

Thank you Madelein. Was great to have u all here at Elephant Rest. Hope we see you again .

Elephant Rest Cosy Cabin
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51eb3a6c8f2e087444aa0ccf0054b7a197ec08b6ae7c37dbd28468cadfb626ffa71fb89bdc0fa53d08e8570a4d3a6ed64269?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 Plot 142 Bibbyshoek 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92883369617 22.97228900921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang