Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Rest Forest Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Elephant Rest Forest Cottage is aan die rand van die antieke inheemse Knysna-woud en bied van die Tuinroete se keurigste staproetes na ongerepte watervalle, en uitdagende bergfietsroetes. Die lang, oop strande en skoon branderplekke van Buffelsbaai is minder as 25 km weg.

Die rustieke kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 kinderbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamers is elk toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, asook eetgerei en breekware. Die ruim leefarea met gemaklike sitplekke en 'n kaggel lei na 'n ruim dek met buitemeubels, waar gaste uitsigte oor die pragtige sonsondergange en woud kan geniet.

Die eenheid beskik oor 'n heerlike braai-area voor die dek en kyk uit oor 'n bekoorlike tuin wat net wag om verken te word. Gaste kan die sonskynkostuin geniet en 'n rustige wandeling deur die klein vrugteboord neem, waar hulle dalk gelukkig genoeg is om 'n paar seisoenale vrugte te proe. Die uitgestrekte tuine is besaai met baie hoekies en stil ruimtes, ideaal vir lees, rus en voëlkyk. Besoekers moet dophou vir die ontwykende Knysna Loerie. Op 'n warm dag kan gaste afkoel met 'n verfrissende duik in die plaasdam.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Adela & Brett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84f009461ddc94a0767585b32d41e941fbefe33686bce32b3cab2f0924a2ea050418af6944a362429cf688452716b05512b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 7 mense Plot 142 Bibbyshoek 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.928904251145 22.972755432129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang