Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Rock Villa

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Elephant Rock Eco Estate, Hoedspruit, Mica, 1380, Limpopo
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Elephant Rock Villa is in Mica, 37 km vanaf Kapama Wildreservaat. Dis 22 km vanaf Hoedspruit en bied 'n uitsig oor die Olifantsrivier.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 3 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en die eetarea het oorgenoeg sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook braaigeriewe en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Thornybush Wildreservaat is 44 km vanaf Elephant Rock Villa, en Phalaborwa is 43 km ver. Doendinge sluit fietsry en voetslaan in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ndivhuwo R
Gesin met klein kinders
5.0
We really enjoyed our stay. The place is neat. The house is beautiful; everything was on point.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Ntebatje Yvonne M
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Our stay was so amazing. Such a quiet and beautiful place. The river next to the villa brings so much peace. We stayed very c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Patricia M
Saam met vriende
5.0
Refreshing. Our stay was pleasant though we had challenges with lights, otherwise everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Malatji L
Saam met vriende
5.0
We had an amazing stay. The warm welcome by the host was amazing, and our stay was very refreshing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Tivani H
5.0
Home away from home. Our stay was perfect, it felt like we were at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Elephant Rock Eco Estate, Hoedspruit, Mica, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Elephant Rock Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Elephant Rock Eco Estate, Hoedspruit, Mica, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWpMFksKurUg7KDG3FwmJTkxeDPvVCqtwePLCoW0Lty5q6yCo3S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 42 5 1 5 Elephant Rock Eco Estate Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -24.194881357061 30.81047375037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang