Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Springs Apartments

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Maria V
1 nag
3.8
Apr 2023

Dit is 'n maklike oornagstop vanaf Gauteng na wildtuin met 'n pragtige swembad. Die eenheid was ruim en modern. Dit is jammer dat daar geen water was die dag van ons aankoms nie, wat sake bemoeilik het. Die personeel het ons ook nie ingelig of botteltjies water verskaf nie. 'n Drom met water vir toelette spoel kon in in badkamers of gang geplaas gewees het. Ons eenheid was skoon, oorgedoen en modern. Ongelukkig was daar "load shedding" met ons aankoms in die aand wat ontvangs moeiliker gemaak het. Daar was ook 'n waterprobleem en ons het geen water in die krane of toilet gehad nie. Ons groep van 5 kon eers die volgende oggend stort voor vertrek na wildtuin, wat nie ideaal was nie. Daar was geen kennisgewing of inligting in ons kamer dat daar nie water sal wees nie en die dame by ontvangs het ons ook nie ingelig oor probleem nie. Ons kon dus nie koffie of tee maak by aankoms nie. Ek is seker die plek kan baie beter doen as daar beter kommunikasie met gaste is wanneer daar probleme opduik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Egmond
Elephant Springs Apartments
Dankie vir u terugvoer Maria. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat die water tekort veroorsaak het en dat die span dit nie met u gedeel het nie. Ons neem kennis van die voorstel en sal dit met die bestuur bespreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Egmond Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 112

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R2 859
R 2 859 R 1 572
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 859
R 2 859 R 1 572
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutterweg 31, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac4a579a4ead7e7f21c6c8f21976d863e096d2e7263906fd40b81e9750bc001ad8b05ae87784fb9ec72469a7667a7279af21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 859 nouVanaf R1 572 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 31 Sutter Road Bela-Bela (Warmbaths) 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.885834801036 28.293377412828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang