Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Walk Guesthouse and Backpackers

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

2km van Phalaborwa gate Krugerpark. Goed verzorgde blyplek. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlisa S
1 nag
4.8
Jul 2024

Dit is 'n goeie oornagplek. Dit was goeie waarde vir die geld. Dis meer vir backpackers as 'n gastehuis. Eienaar was baie hulpvaardig. Klein kindertjies kon lekker rondhardloop en speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adelle C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Backpackers Goeie opsie vir 'n oornag blyplek. Baie naby aan Kruger Wildtuin se hek. Ons het in 'n kamer gebly. Gemeenskaplike badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Philippus (phlip) P
1 nag
4.0
Jan 2024

One night stand. Komunale stort het nie gordyn. Skoon en veilig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucinda G
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Nie so lekker nie. Baie beknop gewees. Bietjie verwaarloos.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Clive G
1 nag
4.0
Aug 2023

Good value for money. Perfect for a 1x night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqualine V
Kort verblyf
3.8
Nov 2023

Die bostaande inligting. Lekker stil en rustig. Daar kan aandag gegee word aan linne en higiëne. Alhoewel die kamer geen rookbordjie gehad het nie, het die kamer erg na rook geruik.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louis V
1 nag
3.8
Sep 2023

Kan verbeter. Ek was ietwat teleurgestel met my verblyf. 1. Daar is koffie en Cremora, maar geen vars melk nie. Net koffie word verskaf en geen tee nie. Wat van persone wat nie koffie drink nie? 2. Ek het geen noodlig gesien wat gaste moet gebruik tydens beurtkrag nie. 3. Die kamer waarin ek gebly het het 'n deur wat lei na ander kamers/res van die huis. Daar was mense ingewees wat luidrigtig was en tot laat aand deure hard toegeklap het. Dit was regtig steurend. 4. Alhoewel my kamer skoon en netjies was, het die geheel die voorkoms geskep van onnetheid/onversorgdheid. Bietjie meer aandag sou 'n groot verskil maak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anna Scheepers-rylaan 30, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb977e8ec054da1f557dd626497c5b40227eb7383ce5aa52fee502daf5e6188822bef09b16c0760fbb489c0e5455c9e057a58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 86 5 1 4 30 Anna Scheepers Avenue Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.949596488379 31.150107979774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang