Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Waterhole

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anmar S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik. Baie netjies en skoon. Eienaars is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Dit was rustig, lekker gekuier, Elephant Waterhole was net so lekker gewees. Dit was fantasties. Net jammer ons het nie baie wild gesien nie. Vriendelike mense wat jou verwelkom. Ek sal enige tyd terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Plan and simple stay - we rested a lot and the girls thoroughly enjoyed it. Very pleasant stay with excellent and accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik stil en ontspannend. Baie skoon en netjiese verblyf. Uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Love love love this place! We will try to visit as much as we can! We felt so welcomed and enjoyed every single aspect of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Sal weer gaan bietjie kamp in winter. Was baie lekker baie warm aircon werk en geen load shedding. Baie voëls en wild by water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shane B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Perfek vir 'n naweek wegbreek. Pragtig skoon, vriendelike eienaars. Gemaklike ligging, go-to place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Fantastiese plekkie, sal ons beslis weer sien. Ons sal beslis weer teruggaan na Elephant Waterhole toe. Hulle het alles wat mens nodig het. Die terrein is prentjiemooi, die ablusieblokke is netjies en skoon en die mense is gasvry en vriendelik. Die wild is volop, ons het alles gesien van bokkies tot zebras en renosters. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Rustig. Baie rustig en skoon. Ons het dit baie geniet. Baie goeie diens en baie lekker, ons sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

A lovely place to stay. We had an amazing break. Accommodation is clean and well kept. The staff are friendly. It is in the middle of the park so it is easy to travel during the day to view the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 148 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fisantlaan 52, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxpAPNsgmvr1RFHcY5CXpXX75ITglTd2rDMb5pZpI7gyGkfAx4P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 52 Fisant Avenue Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.392264830593 28.389691114426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang