Elephant Waterhole
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nelmare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anmar S - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Lezaan S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was rustig, lekker gekuier, Elephant Waterhole was net so lekker gewees.
Anneke K - Mrt 2024
Algehele gradering
Plan and simple stay - we rested a lot and the girls thoroughly enjoyed it.
Francois V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik stil en ontspannend.
Nadia V - Jan 2024
Algehele gradering
Love love love this place! We will try to visit as much as we can!
Steve N - Feb 2024
Algehele gradering
Sal weer gaan bietjie kamp in winter.
Shane B - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n naweek wegbreek.
Michelle G - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie, sal ons beslis weer sien.
Vanessa B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Chantal S - Apr 2023
Algehele gradering
A lovely place to stay.
Madelein H - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing.
Wilana G - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker.
Antoinette V - Aug 2022
Algehele gradering
Ons was vriendelik gegroet en het onmiddelik tuis gevoel. Sal definitief weer daar gaan kuier.
Anja B - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing, affordable, and surrounded by wildlife all day.
Lees meerLindsay V - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful people and such a beautiful place.
Corne S - Okt 2022
Algehele gradering
Was lekker e rustig.
Adri B - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Elephant Waterhole se terugvoer
Baie dankie Adri, ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Ansie M - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en baie behulpsaam.
Christy F - Mrt 2021
Algehele gradering
Good value for money for a rustic camping trip!
Lees meerAmanda E - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Nadia M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker, veilig, skoon, vriendelik.
Elephant Waterhole se terugvoer
Baie dankie, Nadia. Hoop ons sien julle binnekort weer.
David A - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike naweek weg met die familie.
Lees meerStephan S - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome.
David L - Jan 2020
Algehele gradering
Very relaxed, nice clean and very user friendly facilities.
Megan V - Jan 2020
Algehele gradering
It was lovely! We thoroughly enjoyed our stay.
Cindy M - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike bosverblyf.
Walter B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflike slaapplek met genoeg om te doen in die area.
Carel M - Sep 2020
Algehele gradering
Our stay was great!
Sonja S - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry, veilig, netjies en bekostigbaar.
Lees meerGerda G - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Marlena S - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Christine H - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was 'n vars, vriendelike belewenis van avontuur.
Lees meerMartin T - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was heeltemal te lekker.
Tracy L - Sep 2019
Algehele gradering
Elephant Waterhole was lovely.
Jacques B - Sep 2019
Algehele gradering
Kan nie wag om weer te gaan.
Elephant Waterhole se terugvoer
Baie dankie Jacques en familie, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in ons stukkie paradys.
Carla D - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Elephant Waterhole se terugvoer
Baie dankie Carla, en dankie vir julle kuiertjie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Zandrie V - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was super lekker, sal weer gaan.
Jurie B - Jul 2019
Algehele gradering
Bosveld-atmosfeer. Puik.
Madri V - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Gerty J - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende blyplek
Annatjie W - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Leandra W - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Elephant Waterhole se terugvoer
Dankie Leandra, was lekker om julle te ontmoet en julle was ster gaste.
Tyrone L - Feb 2019
Algehele gradering
Mooi, netjies, skoon en baie goeie diens.
Elephant Waterhole se terugvoer
Baie dankie Tyrone, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Erika M - Jun 2019
Algehele gradering
Great, quiet, relaxing weekend.
Stephan V - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig, en baie vriendelik.
W D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en hul het geen moeite om enige iets vir jou te doen.
Adri M - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 148 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fisantlaan 52, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang