Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Elephant Waterhole

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fisantlaan 52, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elephant Waterhole skuil in 'n natuurreservaat in Dinokeng, sowat 60 km vanaf Pretoria. Dié area is ryk aan kultuur, geskiedenis en wild, en bied 'n vreedsame toevlugsoord in die Bosveld.

Daar is 3 eenhede en 'n kampterrein. 2 eenhede het slaapplek vir 2 gaste en die derde eenheid het slaapplek vir 4. Elke eenheid is volledig toegerus.

Die kampterrein het 4 staan plekke met privaat ablusie en krag. Groepbesprekings van tot 'n maksimum van 35 gaste is van toepassing.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en speelarea vir kinders. Gaste kan begeleide voetslaanroetes saam met veldwagters en wildritte in die reservaat aanpak.

'n Eenmalige bewaringsfooi is direk aan die reservaat betaalbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sanja H
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed the quiet weekend. Lovely little place with a friendly owner welcoming us. Some items are available at the kiosk on the grounds...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Pam B
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, neat and great location. Fantastic stay, Nelmare was very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Vic V
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste kamp in Dinokeng. Ons nuwe 'huis' in die bos. Sal beslis weer gaan.
Okt 2024
Anmar S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie netjies en skoon. Eienaars is tops.
Jun 2024
Lezaan S
Gesin met tieners
5.0
Dit was rustig, lekker gekuier, Elephant Waterhole was net so lekker gewees. Dit was fantasties. Net jammer ons het nie baie wild gesien nie. Vriendel...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantlaan 52, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Elephant Waterhole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fisantlaan 52, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxpAPNsgmvr1RFHcY5CXpXX75ITglTd2rDMb5pZpI7gyGkfAx4P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 52 Fisant Avenue Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.392264830593 28.389691114426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456