Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Waterhole

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fisantlaan 52, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elephant Waterhole skuil in 'n natuurreservaat in die gewilde toeristebestemming Dinokeng, 60 km vanaf Pretoria. Die area is ryk aan tradisionele kultuur, geskiedenis en natuurlewe en bied 'n rustige bosveld-toevlugsoord.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede en 'n kampeerplek. Daar is 2 eenhede wat 2 gaste kan akkommodeer terwyl die derde eenheid slaapplek het vir 4. Elke eenheid is volledig toegerus.

Die kampterrein het 4 kampeerplekke met privaat ablusiegeriewe en elektrisiteitspunte. 'n Maksimum van 35 gaste doen aansoek vir 'n groepbespreking.

Gaste geniet toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders is beskikbaar. Daar is begeleide staproetes met wildbewaarders en wildritte wat op die reservaat aangebied word.

Besoekers aan die reservaat moet 'n eenmalige bewaringsfooi direk aan die natuurreservaat betaal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vic V
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste kamp in Dinokeng. Ons nuwe 'huis' in die bos. Sal beslis weer gaan.
Okt 2024
Anmar S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie netjies en skoon. Eienaars is tops.
Jun 2024
Lezaan S
Gesin met tieners
5.0
Dit was rustig, lekker gekuier, Elephant Waterhole was net so lekker gewees. Dit was fantasties. Net jammer ons het nie baie wild gesien nie. Vriendel...
Sien meer
Apr 2024
Anneke K
Gesin met klein kinders
5.0
Plan and simple stay - we rested a lot and the girls thoroughly enjoyed it. Very pleasant stay with excellent and accommodating host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik stil en ontspannend. Baie skoon en netjiese verblyf. Uitstekende gasvrou.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fisantlaan 52, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Elephant Waterhole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 148 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fisantlaan 52, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxpAPNsgmvr1RFHcY5CXpXX75ITglTd2rDMb5pZpI7gyGkfAx4P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 52 Fisant Avenue Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.392264830593 28.389691114426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang