Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant's Heart

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Caroline & Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 136

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 128 resensies vir Elephant's Heart
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andre V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker.

Baie lekker gebly en was baie vriendelik en gasvry.

Magdaleen S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

Great location, great hostess, very clean and comfortable.

Our stay was very pleasant. The hostess is a wonderful warm person who looks after her guests very well. I would definitely not hesitate to stay there again. My entire family has stayed at the accommodation now, and everyone felt satisfied.

Pellie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pellie B

Uitstekend soos altyd.

Elephants heart bly ons gunsteling blyplek.

Ingrid K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K

Dit was awesome! Baie lekker.

Plek is netjies en maklik om te kry. Sal weer van hulle gebruik maak.

Tarryn B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn B

Comfortable and pleasant.

Lovely experience, hearty warm hospitality from the owner, it's really a home away from home. 10/10 well done!

Ansa H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa H

Sien sterre.

Ons is op baie kort kennisgewing geakkommodeer. Vriendelike ontvangs deur die gasheer. Ons het baie lekker gebly, alles wat mens nodig het in die eenheid. Veilige parkering agter die hek. Sal definitief aanbeveel. Baie dankie, ons waardeer.

Marisa W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa W

Heerlik gebly.

Skoon en netjies, veilige parkering. Geen klagtes.

Gerhard S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Bale lekker gebly.

Baie lekker gebly. Netjiese plek, vriendelike bestuur.

Gina B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina B

Uitstekende ligging. Sal beslis weer daar gaan bly. Eienaar vriendelik en behulpsaam.

Een van die beste plekke waar ons al oornag het. Ruim, mooi en alles lyk pragtig. Eienaar baie vriendelik.

Tramaine T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tramaine T

Excellent.

Peaceful, neat, value for money! Definitely my go-to for work trips.

Edwina B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina B

Lovely place, definite must stay.

Very nice place, neat and comfortable. I would recommend for anyone to stay at the accommodation.

Jayson O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson O

Met my expectations and my needs.

The unit had everything I needed, with the exception of ice trays in the freezer since it was hot when I was there. Table to work at, comfortable bed, nice shower. Hostess was helpful.

Carine V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Absoluut prakties vir ons lewensstyl.

Die gasvryheid is net van hoë gehalte.

Carissa L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carissa L

Rooms were clean, neat and had everything needed.

Thank you for the lovely accommodation. The rooms were clean and neat and had everything needed for the stay.

Johan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Baie goeie verblyf.

Baie netjies en skoon.

Amy K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy K

Dit was vreeslik lekker om daar te wees, sal beslis weer terug gaan.

Baie lekker gebly. Plekkie is pragtig! Goeie gasvrou, baie vriendelik en behulpsaam.

Constance B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Constance B

Wow.

Dit was regtig die moeite werd.

Elsie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie V

Plekkie was baie lekker ingerig.

Alles was baie lekker.

Andre V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andre V

Daar is te veel goeie dinge om op te noem vir R750 per nag. Wat 'n grap.

Nee, daar is glad nie te veel foute en probleme nie. Die bed is oud en klaar. Die beddegoed is oud en uitgewas. Die kas het nie eens hangers om klere op te hang nie. Die toiletpapierhouer is stukkend.

Santie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie D

Baie gesellig.

Baie netjies en gemaklik. Vriendelike ontvangs en behulpsaam. Dit voel asof ons by familie kuier.

Samantha B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

My 3 nagte by Elephant's Heart was wonderlik, ek sal dit hoogs aanbeveel.

Ons is goed ontvang, kamers is goed toegerus. Kan nie wag om weer Elephant's Heart te besoek nie. Julle is wonderlike mense.

Pellie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pellie B

Dokters besoeke.

Hierdie bly een van ons gunstelinge vir oornagverblyf. Caroline is ook baie vriendelik en behulpsaam! Onthou net om jou eie ligte saam te neem vir beurtkrag.

Bronwyn D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn D

Sien sterre.

Dit was ons 2de keer daar en sal hulle aanbeveel.

Millissa S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millissa S

Fantastic.

The host was very friendly and our stay was welcoming and perfect.

Tegan F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan F

Caroline was baie nice, vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Ons was baie mooi verwelkom en ons sal vir Elephant's Heart enige tyd weer besoek. Baie dankie Caroline, en vir Shirley, baie dankie.

Johdey A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johdey A

Beautiful, neat and safe place, with the host a message away.

Warmly welcomed by the friendly host, Caroline, to a neat and tidy place. The place had everything we needed for the type of stay we were planning on. Safe parking and a beautiful garden. Will definitely book at Elephant's Heart again.

Ilezia V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilezia V

Vriendelik ontvang en baie gasvry.

Die dame het baie goed met ons gekommunikeer en was baie behulpsaam. Ons het laat ingeboek en dit was beurtkrag ook. Sy het ons vriendelik ontvang en ons na ons kamer vergesel. Baie dankie Elephant's Heart vir julle groot hart. Ons het baie tuis gevoel en die kamer was baie gerieflik.

Kobus R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Lieflik.

Netjies en vriendelik.

Stiena M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiena M

Baie rustige area en baie vriendelike personeel. Caroline het uit haar pad gegaan om my so gemaklik as moontlik te laat voel. Wonderlike mense.

Ek het by Elephant's Heart my hele jaar se verblyf vooruit geboek en ek sal dit vir enige iemand anders aanbeveel.

Clint V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint V

Was vriendelik onvang, plekkie was mooi skoon.

Ons was vriendelik onvang, plekkie was skoon en netjies. lekker naby al die groot winkelsentrums en medi clinics. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om my te laat tuis voel terwyl my man in die hospitaal was.

Harried F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harried F

Dit was baie rustig.

Ons het dit baie geniet.

Derick C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Huis weg van die huis.

Caroline is die perfekte gasvrou en gaan uit haar pad om mens te akkommodeer.

Amanda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Baie sentraal geleë.

Eienaar is baie gasvry. Het aan aan ons vereistes voldoen.

Eddie H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie H

Sentraal en netjes, maar parkering en afstandbeheer is verwarrend.

Maklik om te vind, sentraal geleë en baie vreindelike diens, maar die reëlings t.o.v. die parkering en die hek se afstandbeheer was verwarrend. As 'n gewoonte parkeer ek nie op iemand se "grasperk" nie, wat in die reën en donker nogal 'n gedoente was. Ook is die rooi knoppie op 'n afstandeheer gewoonlik nie die een wat die hek beheer nie, so as 'n een-nag gas was dit onduidelik dat die knoppie juis die hek sou oop- en toemaak.

Magda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Goeie kommunikasie van gasvrou. Vriendelike ontvangs. Netjies en gerieflik.

Die blyplek se ligging was uitstekend vir ons behoefte. Ons het baie lekker gebly.

M B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M B

Als voor die wind.

Sal weer daar oorbly as ek weer in die omgewing moet wees. Waarde vor geld. ️

Lucas S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas S

Daar was nie airconditioner nie.

Swembad sou aanwins gewees het.

Gagecchia P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gagecchia P

Heart warming and home safe environment.

The owner and the place are very nice. Listens to the guests and makes sure they are fine and settled in.

Karen B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Was very pleasant.

Could do with 2 toilet rolls at least and possibly a fresh towel for guests staying a week. Otherwise, it was perfect and 5 stars to Caroline.

Brandon R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon R

Pleasant, and quiet.

Location is perfect, near shopping mall, not far from CBD.

Diana V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana V

Aangenaam

Baie netjiese, veilige akkommodasie.

Nadeen N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadeen N

Waarde vir geld.

Elephant's Heart is baie rustig, dit was ideaal vir ons wat heeldag op die pad was om net rustig te wees na 'n lang dag.

Pierre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Kort tydjie, maar gerieflik en netjies.

Te kort om regtig iets by te voeg.

Jeanne D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D

Well situated in a quiet suburb.

A clean, neat, spacious and well stocked self-catering unit. Well situated in a quiet suburb in the north of Cape Town. The unit is easily accessible with safe parking available. Caroline was a gracious and welcoming hostess.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Daleen B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen B

Dit was okay.

Badkamer kort meer plek om handdoeke op te hang, asook dalk nog 'n rakkie vir tandeborsels en tandepasta/grimering. Daar was nie 'n skoonmaakdiens vir 'n week se kuier nie. Met kinders wat in en uit die plekkie is, was dit moeilik om die vloer skoon te hou. Die beddens is effens ongemaklik en kort op gradering. Handdoeke kon ook dalk meer geruil geword het, a.g.v. die feit dat dit nie mooi kon droog word met die min hangplek nie.

Eldoriena B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eldoriena B

Horrible poor misleading and prejudice.

Horrible, that tells lies and cancelled our stay as she said we broke the noise rule and we never made noise. She complained about the TV; it's false advertising. As it is not self-catering as there is no stove, and you are not allowed to braai. She should not be running a guesthouse if she does not like people of other races. And the poor handling of the matter by your team is even worse.

Elephant's Heart se terugvoer

As they say, there are always 2 sides to a story so I’m very happy to share ours.
This lady was one of our worst guests to date. The guest was asked on three separate occasions not to make excessive noise. This came in the form of blasting the TV (with nobody even watching) and sitting together outside having the radio so loud that when the manager went to speak to them they could hardly hear her. The guest also spoke very inappropriately about the owner which we could hear from the main house. They then asked the booking platform to cancel by email first (of which I have proof) and when we spoke to the booking platform, we gladly accepted their cancellation. We actually didn't have to give them any refund but we did (of which they were not even remotely grateful) because we’re at least cognisant of the fact that it's late in the season and actually the rest of the family staying there were very considerate so we did not want to burden the rest. As for the race card… I would like this guest to show and prove where at any stage we have brought race into our discussions or shown any form of racism. It’s a weak argument. I feel like the booking platform has handled this very professionally and as far as I'm concerned, with lots of courtesy to an unpleasant guest.

Elephant's Heart
David B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Netjies, veilig en goed ingerig.

Wonderlike ligging, naby aan alles. Skoon en netjies.

Nigel P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel P

Baie rustig en stil.

Lekker plekkie om weg te breek.

Wilma V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Heerlike ruim verblyf gehad.

Stil en rustige area. Binne bereik van snelweë. Cape Gate. Makro. Gerieflike verblyf.

Millissa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millissa S

Wonderlik.

Die kliëntediens was wonderlik en vriendelik.

Joey L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Uitstekend.

Caroline is so behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar bly. Lekker naby alles, maar rustig weg van verkeer en geraas.

Elmar V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V

Baie gerieflik en vriendelik ontvang en mooi skoon.

Wifi was nie great nie, het gesukkel om connected te bly. Verder was dit baie lekker, gaan weer daar bly.

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons sal definitief kyk waar die probleem is en reg maak.

Elephant's Heart
Shaneen F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneen F

Stil en vreedsaam.

As 'n nuwe gesin was dit die beste plek om kwaliteittyd saam te spandeer.

Keith N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith N

Short stay in CPT. Elephant's Heart was ideally situated for me to get to the places I needed to be.

Rescheduled my stay at very short notice, will definitely return.

Noluthando D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando D

Very neat and I was welcomed very well.

Very warm welcome, lovely stay with a homely feel.

Hilmir J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmir J

Baie lekker en gemaklik.

Was ons tweede keer en elke keer vriendelik ontvang. Is baie gerieflik en netjies. Sal weer daar gaan oornag.

Janeatha V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeatha V

Fantasies.

Hierdie is ons tweede bespreking by Elephants Heart. Die plekkie is verskriklik mooi en skoon, nes die foto's. Die eienaar is altyd vriendelik en baie behulpsaam. Sal hierdie plekkie vir enige iemand aanraai. Sal weer hier bespreek.

Bronwyn D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn D

Small and intimate.

The owner was very friendly. We made the booking early evening and was happy that they were able to assist. There's Wi-Fi and towels, coffee, tea, sugar and milk are provided. The place was exceptionally clean and neat. Thank you.

Morton S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morton S

Lekker en gemaklik.

Die perseel het 'n elektroniese hek in die parkeerterrein en 'n aparte ingang tot die verblyf. Alles was mooi netjies. Die TV is in die sitkamer, maar daar word 'n kombersie verskaf om jou warm te hou terwyl jy kyk.

Michele D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

Baie netjies en rustig en daar is alles wat 'n mens nodig het.

Ek het my verblyf baie geniet en sal beslis weer terugkeer.

Lilian S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian S

Dit was 'n absolute plesier om by Caroline se perseel oor te bly.

Elephant's Heart is elke keer 'n treffer om te bly.

Janeatha V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeatha V

Fantasies!

Ek sal definitief weer hier bespreek. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik gewees. Ons het so welkom gevoel. Die plekkie was baie skoon en netjies gewees. Sal definitef aanbeveel.

Surina M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina M

Was baie sentraal vir waar ons wou wees.

Ons wou naby eetplek gewees het en naby pns seun wat in Okavango road bly. Was baie gerieflik geleë. Sou net graag 'n waaier of aircon wou hê.

Judy B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B

Skoon, netjies en veilig.

Wonderlike ligging, naby aan alles. Skoon en netjies.

Patencia C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patencia C

Quiet and relaxing.

The establishment is very quiet, the host is extremely friendly and helpful.

Elmar V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V

Vriendelike diens en lekker stil. Plek is baie netjies en waarde vir geld.

Gaan definitief elke trip wat ek Kaap toe moet kom, hier bly. Vir my doeleindes is die ligging 100% en die plek is bekostigbaar, skoon en netjies.

Pellie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pellie B

Ons het 1 nag oorgeslaap.

Die woonstel was skoon en netjies, en die eienaar is baie vriendelik.

Daniëlle K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniëlle K

Dit was baie lekker.

Rustig en presies wat ek nodig gehad het.

Michelle K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K

Stil en aangenaam.

Die kamer was voldoende en die area veilig en naby die hoofroetes en winkels.

Calvin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin S

Wonderlik.

Goeie diens, baie vriendelik en netjies. Sal weer gebruik maak van akkommodasie.

Keenan Juwain C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keenan Juwain C

Awesome.

Everything about this place is nice. Owner is friendly and very welcoming. Would recommend it anytime.

Willem N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Willem N

Baie netjiese en skoon plek, lekker geslaap.

Baie netjiese skoon kamer, baie lekker geslaap. Skoonmaak besems pas nie agter die badkamerdeur nie en dit is onvanpas om dit in die kamer te stoor. Enkele klein houers melk sal baie goed wees vir tee en koffie aangesien meeste gaste 1 of 2 nagte oorslaap en nie almal wil vars melk koop nie. 'n Staanwaaier vir die warm somersaande is 'n moet aangesien daar geen lugreëling in die kamer is nie.

Wanita U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanita U

Netjies, veilig en goed ingerig.

Netjiese, skoon plek, veilig en naby aan die hoofpaaie. Baie lekker gebly. Kan beslis aanbeveel.

Cassie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie C

Veiligheid, rustigheid.

Die veiligheid, rustigheid en privaatheid was baie lekker.

Sonja J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J

Family on holiday visiting family.

Friendly welcoming and the rooms had all we need.

Sandra N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sandra N

Sal nie weer daarheen gaan nie.

Die yskas het nie gewerk nie en toe ek dit aanmeld was ek eers gevra wat het jy dan met die yskas gemaak? En waarom het jy nie gekyk nie? Ek neem aan alles werk en gaan nie alles dophou om te sien of dit werk nie. Ek moes my kos weg gooi wat in die yskas sleg geword het en het n dag vroëer gery. Daar is nie aangebied om vir my verlies te betaal nie. Die bed is baie ongemaklik en die matras skuif van die base af. Die vloere is geteel en daar was geen besem om die vloer mee te vee nie. As jy die 'bare minimum' wil hê en net 'n plek om te slaap is dit die plek vir jou maar gerief en gemak is ongelukkig nie hier nie. Ek was bitter teleurgesteld in die plekkie; ek sal volgende keer eerder meer betaal want jy kry net net hier waarvoor jy betaal nie.

Ruddi D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruddi D

Wonderlik en gemaklik.

Ons was vriendelik ontvang en kon gemaklik rondbeweeg. Plek is gemaklik, privaat en weg van stad geraas! Sa beslis weer gaan!

Shaneen F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneen F

Verblyf was wonderlik.

Die eienaar was baie vriendelik en toegewend. Vreedsame stilte en 'n mooi groen tuin vol plante het gesorg vir 'n vars en vredevolle naweekkuier. Binneparkering is veilig en mooi uiteengemerk. Kamer was baie netjies en skoon. Ons was baie gemaklik.

Christo V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Ons was baie gemaklik in die eenheid.

Ons sal graag aanbeveel dat daar iets gedoen word vir die vrouens, sodat hul grimering en hare kan doen. Lig was onvoldoende en daar is nie 'n kragpunt by die spieël wat voorsien word nie.

Marcel L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel L

Gemaklik, netjies en goed geleë.

Baie tevrede en sal weer gaan.

Hilmir J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmir J

Baie Lekker!

Ons was baie goed ontvang, baie vriendelik en aangenaam. Sal beslik weer daargaan oornag. Plek is baie netjies en veilig en stil.

Shannon V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V

Feels like home.

Very friendly reception and excellent service. We stayed for 5 nights in a spacious and comfortable unit. Well situated near the N1 and shopping. Peaceful and quiet surrounds. Definitely would stay here again!

Melville H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melville H

Dit was lekker!

Dit was lekker om daar te oornag, rustig en lekker geslaap.

Pierre C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Perfekte ligging!

Ons het slegs een aand oornag, maar die fasiliteite is van so 'n aard, dat jy langer kan bly met selfsorggeriewe. Caroline se vriendelikheid en behulpsaamheid is uit die boeke uit. Plek is skoon en perfek geleë. Ek sal definitief weer daar slaap.

Lodine V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodine V

Ons kuier was maar baie kort, een aand, maar ons het dit vreeslik geniet, asook is dit in oulike plekkie, heerlik geslaap!

Elephant's Heart is in baie lekker oornagplekkie, met alles wat mens benodig, asook die ligging is fantasties dis veilig en naby alle winkels ens. Sal beslis weer daar wil oornag.

Hendrik Jacobus J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Jacobus J

Baie lekker gebly.

Was baie hartlik ontvang. Die kamers was baie mooi skoon en netjies. Het lekker rustig geslaap met die stilte om my. Die WiFi-opvangs was klein bietjie swak, maar kon dam die nodige doen. Die TV-kanale kan dalk bietjie meer wees wat beskikbaar is. Het nogsteeds baie lekker gebly. Baie dankie aan Elephant's Heart vir die goeie verblyf. Sal weer van julle gebruik maak.

Christoff S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff S

Baie netjies, goeie waarde vir geld! Regte plek om te stop vir 'n oornag of 2.

Goed ingerigte plekkie, met veilige parkering vir voertuie. Skoon en netjies!

Ronel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Gerieflik perfek.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Altyd so baie netjies en vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer daar bly.

Keenan Juwain C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keenan Juwain C

A home away from home.

Everything was nice about the place and the owner was very friendly and welcoming. enjoyed the peace and quiet. Just that maybe get more DStv channels.

Keenan Juwain C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keenan Juwain C

Home away from home.

The level of service is tops.

Anneke V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Ruim, skoon en veilig, beste in Brackenfell.

Ons was tussen huise en moes daarom van gastehuise gebruik maak. Beslis die beste een van die gastehuise waarin ons in hierdie tyd moes woon. Ons het heerlik gebly, baie veilig en gasvry. Kan beslis aanbeveel.

Gershwin W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershwin W

Waarde vir geld.

Het voldoen aan ons vereistes vir oornagverblyf.

Annelie E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie E

Baie lekker gebly, vriendelik, laat jou dadelik tuis voel.

Vriendelike ontvangs, mooi, gerieflik en skoon, veilige parkering. Ons sal Elephant's Heart beslis aanbeveel vir enige iemand wat 'n heerlike blyplek benodig.

Joe-ann L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe-ann L

Lovely stay at a lovely location.

Very quiet and safe area, close to a large shopping area and the N1. The apartment was extremely comfortable with modern furnishings and everything you need for a comfortable stay, plus secure parking. Caroline was a fantastic hostess. I will absolutely stay there next time I am in Cape Town.

Randall S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall S

Baie rustig gewees.

Dit is 'n baie stil area om te ontspan.

Etienne S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Gerieflike grootte vir twee persone met alles wat jy nodig het in die kombuis en badkamer.

Veilige parkering agter elektroniese hekke, ruim een slaapkamer woonstel met alle benodigdhede. Vriendelike en gasvry mense.

Nora J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora J

Sal hier kan bly vir altyd.

Die ontvangs was baie goed. Alles wat jy kan benodig was in die gastekamer. Kamer was baie, baie gerieflik en ek het heerlik geslaap! Badkamer is ook goed toegerus!

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie Nora vir jou resensie!
Kom gerus weer!

Elephant's Heart
Anya O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya O

A lovely, cosy spot to relax with shops and entertainment close by.

I really enjoyed our stay. It's quiet and secluded with friendly people who welcomed us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Heerlike, gesellige plek om te ontspan met winkels en vermaak in die omgewing.

Ek het ons verblyf baie geniet. Dit is stil en afgesonder met vriendelike mense wat ons verwelkom het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elephant's Heart se terugvoer

Thanks Anya, we're so happy you had a lovely stay with us.

Elephant's Heart
Elton P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton P

Wonderlik.

Dit is 'n baie lekker plek om in te woon en baie veilig.

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie Elton, kom gerus weer.

Elephant's Heart
Ashley E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley E

Baie nice.

Die ontvangs was nice, plek skoon en baie rustige area.

Elephant's Heart se terugvoer

Dankie Ashley, bly jy'd jou verblyf geniet.

Elephant's Heart
Marilyn V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn V

Lenie is 'n baie goeie bestuurder - sy het ons baie welkom laat voel.

Baie goeie waarde vir ons geld. Lenie was so behulpsaam en vriendelik. Die ligging was perfek, baie naby die aksienetbal-arena en alle winkels.

Elephant's Heart se terugvoer

So bly ons kon julle help! Dankie vir jou woorde.

Elephant's Heart
Ian P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian P

Gepas vir my behoeftes.

Onthou net die ekstra bed, bo en behalwe die dubbelbed is 'n sleeper couch wat oopmaak.

Mathilda H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda H

Baie lekker, en daar was als in wat 'n mens kan nodig kry.

Ons het baie lekker daar oornag en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Baie dankie.

Elephant's Heart se terugvoer

So bly jy'd lekker oornag by ons.

Elephant's Heart
Chris K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

Baie aangenaam.

Baie aangename warm en welkom ontvangs. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Veilige area en veilige parkering.

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie, Chris vir jou mooi resensie.

Elephant's Heart
Michelle B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Dit was fantasties om daar te bly.

Dit was skoon en netjies met vriendelike en behulpsame ontvangs. Gemaklike bed en goeie WiFi met 'n lekker stort. Dis rustig en privaat en redelik veilig en sentraal geleë.

Elephant's Heart se terugvoer

Dankie Michelle, jou resensie is gewaardeer. Ons hoop om jou weer te sien.

Elephant's Heart
Kobus V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Netjies skoon akkommodasie, stil woonbuurt en baie sentraal naby groot sentrums.

Is baie hartlik deur die bestuurderes ontvang en vinnig ingelig oor die do's en don'ts. Verblyf (badkamer/kombuis/kamer) was absoluut silwerskoon met 'n gerieflike bed en 'n goed toegeruste kombuis vir vinnige kosse. Slamlock veiligheidshek wat dit moontlik maak om skuifdeur oop te hou vir vars lug. Veilige parkering agter 'n elektroniese hek en meer as genoeg beligting om paadjie in donker te verlig. Hier kan jy rustig slaap in 'n baie stil omgewing. Baie vriendelike en behulpsame mense. Sien uit na ons volgende verblyf daar.

Elephant's Heart se terugvoer

Fantasties :)
Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Elephant's Heart
Hilary S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary S

All good.

Friendly, helpful owner, comfortable bed.

Elephant's Heart se terugvoer

Thank you Hilary, appreciate your review!

Elephant's Heart
Esmé B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé B

Skoon, veilige oornagplek.

Ek sal weer by Elephant's Heart oornag indien nodig.

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie Esme, ons hoop om jou weer te sien.

Elephant's Heart
Juanita V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V

Dit was awesome.

Dit is 'n pragtige plekkie rustig en veilig. Lieflike ontvangs.

Elephant's Heart se terugvoer

Dis baie gaaf van jou Jo-anne, dankie vir jou resensie

Elephant's Heart
Curlen S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Curlen S

Rustig en lekker.

Dit was baie stil, net waarvoor ons gesoek het.

Jerome J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome J

Spacious and comfortable.

The place was neat, clean and very comfy. Host was very helpful and friendly and tried to make sure that everything was perfect. Will definitely recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim en gemaklik.

Die plek was netjies, skoon en baie gemaklik. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik en het probeer om seker te maak dat alles perfek was. Sal beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elephant's Heart se terugvoer

Thanks very much for your review Jerome, we're so happy you enjoyed your stay.

Elephant's Heart
Estimarié D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estimarié D

Die eenheid was netjies.

Goed ingerig. Kort vir seker 'n spieëlkas of tafel in slaapkamer waar mens kan regmaak. Ons was dankbaar om voor 14:00 te kon inklok, maar voel wel dat daar bietjie gekyk moet word na hoe gaste ontvang word en die uitkloktyd moet gerespekteer word. Daar was al rondom half 9 'n versoek om die beddegoed af te haal om te kan was terwyl ons van plan was om 9 uur al uit te klok en die uitkloktyd eintlik eers 10 uur is.

Elephant's Heart se terugvoer

Goeiedag Estimarie,

Ek is baie teleurgesteld om te hoor die diens wat jy ontvang het is nie op ons standaard nie. Die eienaar was nie in die Kaap vir 'n paar weke nie en ons het n tydelike persoon gehad om mense inteboek. Die eienaar, is nou terug en ons is vanplan om n ontvangs area te bou en die eienaar sal self mense in en uitklok sowel as oorsien van die skoonmaak dames.

Weereens vra ons om verskoning vir die ongerief.

Baie dankie vir jou resensie!

Elephant's Heart
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Fagma K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fagma K

Alles was perfek.

Regte juweel sal enige een aanbeveel om hier te bly. Dus net, die atmosfeer is fantasties en die kliëntediens uit die boonste rakke.

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie, Fagma! Jy's enige tyd welkom terug!

Elephant's Heart
Courtney D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney D

Vriendelik, gemaklik en fantastiese diens.

Baie vriendelik, die lieflike dame wou ek graag in my sak sit en saamvat terug NZ toe. Die kamers is pragtig skoon en netjies met alles wat jy sou nodig hê vir 'n week se verblyf. Vriendelik en veilig. Agter hek parkering. Is baie akkommoderend en het selfs vir ons 'n naelknipper geleen.

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie! Ons hoop om julle weer te sien.

Elephant's Heart
Daniel J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Very convenient and close to hospital and the shopping mall.

The owner was very friendly and helpful. We enjoyed our stay at elephants heart, and will definitely stay there again if we need a place to stay.

Elephant's Heart se terugvoer

Thank you for your review, Daniel, we hope to see you soon!

Elephant's Heart
Franco I - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco I

Het baie tuis gevoel.

Sal enige tyd die verblyf aanbeveel en sal definitief weer terugkom.

Elephant's Heart se terugvoer

Dankie Franco, julle resensie word waardeer

Elephant's Heart
Devin C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devin C

Dit was baie aangenaam om daar te bly.

Dit was 'n genot om daar te woon. Baie vriendelike ontvangs.

Elephant's Heart se terugvoer

Dankie Devin, ons hoop om julle weer te sien.

Elephant's Heart
Susan J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Verblyf fantasties.

Eienaars was ongelooflik gaaf en het uit hul pad gegaan.

Elephant's Heart se terugvoer

Baie gaaf om so te sê Susan, dankie. Ons is bly om te hoor jy's bly met die diens.

Elephant's Heart
Dylan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan V

Alles waaraan jy kan dink aan hoe 'n verblyf moet wees by hierdie plek is awesome verby!

Sal my beslis gou weer sien.

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie Dylan, dit was 'n plesier om jou te ontvang.

Elephant's Heart
Reney V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reney V

Gerieflik.

Gerieflike plekkie en baie vriendelike diens!

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie Rene, kom gerus weer!

Elephant's Heart
Josephine S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine S

The place is so cozy and convenient.

The place is so convenient.

Elephant's Heart se terugvoer

Dankie Josephine, ons is bly jy was gemaklik. Ons hoop om jou weer te sien.

Elephant's Heart
Jestin B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jestin B

Fantasties.

Het nie woorde om dit te beskryf nie.

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Jestin, kom gerus weer.

Elephant's Heart
Nicky G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G

Verblyf was oukei.

Die enigste twee probleme wat ek gehad het, ek kon hulle nie kry om in te boek nie en ek het gesê my dogter is 14 jaar oud en toe ons arriveer was daar nie 'n bed of 'n stapelbed vir haar nie en die dame sê nee, sy kan seker by my en my vrou slaap op een bed. Dit is nie goed nie.

Elephant's Heart se terugvoer

Beste Nicky,

Baie jammer om te hoor jy het probleme gehad om in te boek. Ek sal beslis uitvind hoekom die klokkie nie werk nie en sal ook 'n ander manier kry om inboek vinniger en geriefliker te maak.

Oor die verblyf, die bank in die voorkamer is 'n slaapbank wat afslaan. Dit is waar jou dogter kon geslaap het. Nie seker hoekom jy nie daarvan gesê is nie. Ek vra groot om verskoning daarvoor en sal met die dame daaroor praat.

Ek hoop jy sal weer terugkom. Ek sal persoonlik vir jou kom ontmoet en seker maak jy’s gemaklik.

Elephant's Heart
Elzana B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana B

Baie netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

Elephant's Heart se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang.

Elephant's Heart
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R845
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R845
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 17, Morgensterhoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA581a9aa2134777561f454e6ad0b9b462aedccd683f10e06a99da4b7b8f63aea08267be7da02dd573944ba9ce38786d90e0f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R845 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 17 Swart Street Morgensterhoogte, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.863041000933 18.694089474869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang