Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephants Trail Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Katharina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A wonderful weekend at the cottage! Would definitely recommend. Staying at Elephants Trail Cottage was such a delight. The cottage was well furnished and equipped with everything we needed for a great weekend in Franschhoek. We really enjoyed the view, service and our weekend at the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Thank you so much for your lovely review! We're thrilled to hear that you had such a delightful stay at the Elephants Trail Cottage. We hope to welcome you and your partner back for another great weekend in Franschhoek soon!

Christopher Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

The weather was excellent and the views exquisite. Very comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Thank you for your wonderful review, Christopher! We're thrilled to hear you enjoyed your stay. Looking forward to hosting you again soon!

Franschesca C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beslis 'n lekker ontspanningsnaweek in die natuur! Ons het heerlik gebly in 'n skoon en netjiese huisie met al die basiese benodigde geriewe. Daar is slegs 'n stoof en geen oond of braaigeriewe nie, berei voor daarop of gaan verken die dorpie. Jy sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Franschesca! Ons is bly dat julle jul tyd geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Johanna C
1 nag
5.0
Jan 2024

Goeie kwaliteit verblyf in prentjie mooi omgewing. Pragtige skoon en netjiese verblyf in 'n ongelooflike mooi omgewing. Goeie kwaliteit meubels en linne. Die fasiliteite is goed toegerus en die bestuur baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Baie dankie vir jou mooi woorde en positiewe terugvoer, Johanna! Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Ons is bly dat jy die skoonheid van die omgewing en die gehalte van ons verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom vir 'n onvergeetlike ervaring!

Nicky S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Amazing views of the valley. The accommodation was well-kept and everything we needed was available in the cottage. We also received a complimentary bottle of their wine and enjoyed it. The pool was great to swim in and view the valley below and the surrounding mountains while taking a swim. The garden was beautiful with proteas and other indigenous plants, very well-kept and with an abundance of birds. Great for nature lovers. It was peaceful and the views from the cottage were breathtaking. Will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Thank you for the wonderful feedback! We're thrilled you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back!

Tanya M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige plek, mooiste uitsig! Hul was baie vriendelik, het vir ons 'n komplimentêre bottel wyn gegee, asook nog 1 vir my verjaarsdag. Sal enige tyd weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Beste Tanya Baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer gaste soos julle. Kom asb weer. Groete Henriette

Debbie F
1 nag
5.0
Apr 2023

Homely and comfotable. Great overnight stay, very clean and comfortable, and had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ongelooflike wegbreek - alles wat 'n couple nodig het! Van Amy se amazing wynproe tot 'n stunning stap in die mooi veld - hierdie juweel van 'n blyplek sal ons definitief weer en meer sien. Goeie mense, goeie wyn. Goeie alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Liewe Liaan. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is baie bly dat jul die tyd by Wildeberg geniet het en sien uit om jul binnekort weer te verwelkom.

Dalene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Relaxing, friendly, beautiful views. Amy our hostess was amazing. We were on honeymoon and it was everything we imagined it would be and more. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Dear Dalene, Thank you very much for your kind words and for choosing Wildeberg as your honeymoon destination. We will most certainly pass your message on to Amy. We are very happy that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon.

Sonja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie goeie diens en pragtig. Absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Liewe Sonja. Baie dankie vir jou lieflike resensie.  Ons is baie bly dat jul die tyd by Wildeberg geniet het en sien uit om jul binnekort weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun-weg, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa908e78f9156c26a05983eab8819005b9c4c281530439a86a1b23061338f68a6c8c977e0cf753f97eec51200e34ccc8a0db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Verdun Road Wildeberg wine farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93401056278 19.133927424876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang