Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephants Trail Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gudrun J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Mooi plek. Watter wonderlike ligging, as die GPS jou nie in die steek laat nie. (Sou voorstel om 'n rigtingaanwyser by die eerste Wildeberg padteken aan te bring). Die akkommodasie was netjies en ruim, wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerien C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige ligging, sal beslis weer kom! Pragtige ligging met die mooiste uitsig oor die vallei en berge. Ver genoeg van die dorp om te voel mens is lekker in die natuur, maar naby genoeg om die pragtige dorp en wynplase te verken. Die verblyf was baie netjies, baie ruim en goed toegerus. Die volgrootte yskas en stoofplate sal nuttig wees as mens langer wil kuier. Ons het regtig lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel. Ons is ook vriendelik verwelkom en 'n bottel wyn van die plaas het vir ons gewag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende ligging en baie netjies. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het en dat die plek aan julle verwagtinge voldoen het. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom!

Neels V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie mooi omgewing en pragtige uitsig op die berge. Baie dankie, ons het baie lekker gekuier. Dit is asemrowend mooi daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Baie dankie vir jou pragtige woorde! Ons is so bly om te hoor dat julle die uitsig en omgewing geniet het en dat julle 'n lekker tyd by ons gehad het. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom om nog sulke spesiale oomblikke te beleef.

Jeanne G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Sien sterre. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Baie dankie, Jeanne! Ons is so bly om te hoor dat jy 'n lekker tyd by ons gehad het. Ons sien uit daarna om jou gou weer te verwelkom vir nog 'n heerlike kuier!

Katharina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A wonderful weekend at the cottage! Would definitely recommend. Staying at Elephants Trail Cottage was such a delight. The cottage was well furnished and equipped with everything we needed for a great weekend in Franschhoek. We really enjoyed the view, service and our weekend at the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Thank you so much for your lovely review! We're thrilled to hear that you had such a delightful stay at the Elephants Trail Cottage. We hope to welcome you and your partner back for another great weekend in Franschhoek soon!

Christopher Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

The weather was excellent and the views exquisite. Very comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Thank you for your wonderful review, Christopher! We're thrilled to hear you enjoyed your stay. Looking forward to hosting you again soon!

Franschesca C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beslis 'n lekker ontspanningsnaweek in die natuur! Ons het heerlik gebly in 'n skoon en netjiese huisie met al die basiese benodigde geriewe. Daar is slegs 'n stoof en geen oond of braaigeriewe nie, berei voor daarop of gaan verken die dorpie. Jy sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Franschesca! Ons is bly dat julle jul tyd geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Johanna C
1 nag
5.0
Jan 2024

Goeie kwaliteit verblyf in prentjie mooi omgewing. Pragtige skoon en netjiese verblyf in 'n ongelooflike mooi omgewing. Goeie kwaliteit meubels en linne. Die fasiliteite is goed toegerus en die bestuur baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Baie dankie vir jou mooi woorde en positiewe terugvoer, Johanna! Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Ons is bly dat jy die skoonheid van die omgewing en die gehalte van ons verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom vir 'n onvergeetlike ervaring!

Pareen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Beautiful, serene, unique. This was one of our favourite stays ever! The location is absolutely amazing, where you're nestled in a valley, surrounded by stunning views! It's about 5 minutes from town, which we loved since it was close but felt very secluded. The apartment has everything you need, and even though it's built next to the house, you don't feel it at all. The staff was very friendly and responsive! Our only disappointment was that we were unable to use the pool as it was not yet ready, I think because of winter; however, we could swim in the dams if we wanted to. We did do a trail up the valley and it was gorgeous getting a view of the dams from higher up. Our stay felt too short, and we hope to go back again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Elephants Trail Cottage
Thank you so much for your kind words and for choosing to stay with us! We're thrilled that you enjoyed the location and the serene surroundings. It's wonderful to hear that the trails and views added to your experience. We’re sorry about the pool and appreciate your understanding, especially with the season. We look forward to welcoming you back for a longer stay next time!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun-weg, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa908e78f9156c26a05983eab8819005b9c4c281530439a86a1b23061338f68a6c8c977e0cf753f97eec51200e34ccc8a0db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Verdun Road Wildeberg wine farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93401056278 19.133927424876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang