Elephants Trail Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdun-weg, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elephants Trail Cottage is op die Wildeberg-wynplaas in Franschhoek en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, wynplase, doendinge en besienswaardighede.
Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en gaste kan die gratis WiFi gebruik.
Gaste het ook toegang tot die swembad,
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 37
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Verdun-weg, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Elephants Trail Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdun-weg, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang