Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephants Trail Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun-weg, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elephants Trail Cottage is op die Wildeberg-wynplaas in Franschhoek en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, wynplase, doendinge en besienswaardighede.

Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en gaste kan die gratis WiFi gebruik.

Gaste het ook toegang tot die swembad,

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nerien C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ligging, sal beslis weer kom! Pragtige ligging met die mooiste uitsig oor die vallei en berge. Ver genoeg van die dorp om te voel mens is lek...
Sien meer
Des 2024
Rikus V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging en baie netjies. Ja, ek het lekker gebly.
Okt 2024
Neels V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi omgewing en pragtige uitsig op die berge. Baie dankie, ons het baie lekker gekuier. Dit is asemrowend mooi daar.
Okt 2024
Jeanne G
Saam met vriende
5.0
Sien sterre. Baie baie lekker gebly.
Okt 2024
Katharina G
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful weekend at the cottage! Would definitely recommend. Staying at Elephants Trail Cottage was such a delight. The cottage was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Verdun-weg, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elephants Trail Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun-weg, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa908e78f9156c26a05983eab8819005b9c4c281530439a86a1b23061338f68a6c8c977e0cf753f97eec51200e34ccc8a0db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Verdun Road Wildeberg wine farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93401056278 19.133927424876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang