Elephants Tusk
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harvey-straat 90, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elephants Tusk is 'n klein B&B in Umkomaas in die hartjie van die duikgemeenskap. Dis aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan in die omgewing gholfspeel, skubaduik, branderplankry, strand toe gaan of op 'n skilderagtige karrit gaan. Elephants Tusk is 1 km van die strand, 45 km van Durban se middestad en 3 ure se ry van Afrika se oudste reservaat, die Hluhluwe-Imfolozi Park af.
Al die kamers is smaakvol versier en skep 'n huislike atmosfeer. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke kamer.
Daar word daagliks koffie, tee, 'n verskeidenheid ontbytgraan, jogurt en vrugte in die eetarea bedien. Gaste kan ook 'n warm ontbyt versoek. Middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste het toegang tot die swembad en daar is ook braai- en potjiegeriewe. Die tuin is rustig en apies en voëltjies word gesien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Harvey-straat 90, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Elephants Tusk het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mid-Illovo Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harvey-straat 90, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang