Elevated Valley View Campsite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R33, Witpoort Farm 182 Portion 8, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elevated Valley View Campsite bied 'n ware wilde kampervaring in Limpopo, sowat 2 uur se ry vanaf Pretoria. Die terrein is naby Kamonande-wildtuin geleë en bied asemrowende berguitsigte en die kans om wild soos koedoes, swartwitpense, wildebeeste, sebras, rooibokke en waterbokke te sien.
Hierdie basiese kampplek het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n buitestort. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n outentieke buitelugavontuur. Met geen toilette, kroeg of kombuis nie, sal gaste ten volle selfonderhoudend moet wees. Geniet asemrowende berguitsigte bedags, sterrehemel in die nag, en die geleentheid om die area se bekende wild te sien.
Die kampeerplek is sowat 20 minute vanaf Vaalwater geleë, waar gaste voorraad kan opslaan, met 'n supermark net 15 minute weg. Vir ekstra gerief kan gaste versoek om die geriewe by 'n nabygeleë bergtoevlugsoord te gebruik, wat 'n braai-area en 'n buiteswembad insluit.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 80
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R33, Witpoort Farm 182 Portion 8, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R33, Witpoort Farm 182 Portion 8, Vaalwater, 0530, Limpopo