Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eleven on Sprigg

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sprigg-weg 11, Tableview, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eleven on Sprigg bied gerieflike verblyf in 2 aparte eenhede, geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in Table View geleë, 3,5 km vanaf Bayside Mall en 5,3 km vanaf Bloubergstrandstrand.

Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n privaat ingang en is toegerus met gratis WiFi, 'n waaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Doen navraag vir tarief indien jy op 'n maand-tot-maand basis wil bly.

Die area word bedien deur die MyCiTi-busdiens met toegewyde busbane na die middestad van Kaapstad. Die ligging bied toegang tot lieflike strande, Atlantic Beach Gholflandgoed, winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stephanus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sprigg-weg 11, Tableview, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eleven on Sprigg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sprigg-weg 11, Tableview, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89c4ff71c2d62becddc7e91bebbb28ad2ddaa9c6ca7edc8fac310f9ac1e90214b9f93ddd7866295c7e94f2403504b609aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 11 Sprigg Road Tableview 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.837895544227 18.512579271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang