Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elfransa Beach Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly by Elfransa Beach Cottage. Die huisie is baie goed ingerig en is loopafstand van die strand en restaurant. Die huisie is geleë in 'n rustige en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Plek was baie netjies. Het alles wat mens nodig het vir 'n lekker verblyf. Eienaar was te alle tye beskikbaar en hulpvaardig. Selfsorg is net om die draai vanaf die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Elfransa Beach Cottage
Henry, baie dankie vir jou positiewe resensie. Jy is enige tyd weer welkom en ons hoop om julle weer te sien. My skoonmaker sê sy het nog nooit ‘n plek so skoon teruggekry nie. Baie dankie.

Cindy N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Gesinsvakansie by die see. Daar is WiFi, maar die sein is baie sleg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anton
Elfransa Beach Cottage
Beste Cindy, dankie dat julle by ons gebly het en vir jou moeite om die eenheid te gradeer. Ons is dankbaar om te kan sê dat ons vesel internet sopas geïnstalleer is. Hopelik is dit die einde van ons internet probleme. Beste groete.

Jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ideaal vir direkte en veilige toegang tot 'n goeie strand. Baie netjiese en behoorlik toegeruste verblyf met aangename eienaar wat graag help as enigiets sou pla of 'n behoefte aan bestaan. Die geheel van die eiendom is omhein en kan kinders veilig speel, terwyl daar dan ook direk toegang tot die strand is en met 'n restaurant baie naby. Hierdie is 'n goeie keuse as jy bloot wil ontspan sonder verdere kommer oor parkeerplek en dies meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Elfransa Beach Cottage
Beste Jan, dankie dat julle by ons gebly het. Julle is voorwaar vyf ster gaste en is enige tyd welkom. Elfransa se deur sal altyd vir julle oop staan.

Otilia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Excellent location. All above expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Rustige ontspanning. Alles wat nodig mag hê vir 'n wonderlike vakansie is daar. Anton maak seker dat alles reg en gereël is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Dit was baie aangenaam en baie naby aan die see en restaurant. Anton doen baie moeite om seker te maak alles is reg. Dit is 'n baie lekker plekkie en regtig lekker dat mens orals heen kan loop. 'n Paar voorstelle: 1. Sal gaaf wees om 'n kruideniersware kas in die kombuis te hê. Huidiglik is daar nie plek nie, so ons het ons kos in die kamer kaste gesit. 2. 'n Paar plastiekbakkies met deksels vir oorskietkos sal ook 'n goeie idee wees. 3. Ek het vir Anton gesê die broodrooster werk nie. Die knoppie druk nie af nie so mens moet dit inhou tot die brood klaar gerooster is. Oor die algemeen, 'n baie lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anton
Elfransa Beach Cottage
Dankie dat jy moeite gedoen het om ‘n resensie te los. Ek is bly julle het julle tyd hier geniet. Ek sal kyk na jou aanbevelings en die inhoud herrangskik om plek te los vir kruideniersware en ‘n paar plastiekhouers byvoeg. Plastiekhouers is egter geneig om vinnig voete te kry. Nadat ek ‘n nuwe broodrooster gekoop het, het die ou een weer 100% gewerk. Gelukkig het ek nou ‘n spaar een as die ou een weer moeilikheid gee. Julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom wees.

Japie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie rustige en veilige atmosfeer. Vriendelik ontvang deur eienaar. Baie lekker beach cottage en veilige onderdak parkering. Rustige atmosfeer. Goeie ligging vir swem- en stapstrand. Net om die hoek van restaurant en cocktail bar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Elfransa is a lovely beach cottage, we really enjoyed our stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Elfransa Beach Cottage
Dankie Jasper, jy is 'n 5-ster gas en is enige tyd welkom.

Shaun D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2019

Uitstekende waarde vir geld. Baie lekker, naby die strand en restaurant.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Elfransa Beach Cottage
Thank you for staying with us. Sorry I was not there in person. Hope to meet you somewhere in future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-laan 6, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx1SiEZBpSpVyEa1wrwR0Uhsf0K9mu3nH0WEQ0xZ1X5r2ZNNNjp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 6 Claude Urban Avenue Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033386358179 22.802632124606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang