Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elgin Fish Eagle Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anzan Plaas, Arieskraal dam, Grabouw, Elgin, 7160, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 125 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Elgin Fish Eagle Cottage is 'n knus selfsogkothuis op 'n veilige plaas langs 'n meer in die Elginvallei. Dit is die ideale plek om in die rustige fynbostuin te ontspan, of vir voetslaan, fietsry, kanovaart, visvang of swem.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat in 'n dubbelbed omskep kan word.

Die oopplan-kombuis is met 2 yskassies, 'n mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Gaste het toegang gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n stoep met buitesitplek, 'n vuurput en 'n pragtige uitsig oor die meer en op die berge.

Gaste moet hul eie visvangtoerusting en waterspeelgoed saambring. Gaste mag ongelukkig geen gemotoriseerde bote lanseer nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hendrike M
Saam met lewensmaat
5.0
Idyllic. Idyllic location, lovely furnishings and wonderfully kind and accommodating hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Irene W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Beautiful location and comfortable accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Mikayla P
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely incredible. We had the most incredible time! Such a beautiful beautiful location! Awesome bass fishing and two wonderful fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Marianne C
Saam met lewensmaat
5.0
Bliss and peaceful. We loved our stay there! It was quiet and so peaceful. At night there is no light pollution, so the stars are absol...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Herma K
Saam met lewensmaat
4.8
What a piece of paradise this beautiful place is. I am in love with this beautiful and tranquil place. The stylish cottage has éverythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Anzan Plaas, Arieskraal dam, Grabouw, Elgin, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elgin Fish Eagle Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anzan Plaas, Arieskraal dam, Grabouw, Elgin, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3e394e23c73e9ed4216c4c85eb008069051692bc0c96b5475c7843be03976109d5fe70b2804a38ff89d34e95c4bea0b73ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Anzan Farm Arieskraal dam 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.243697590153 18.985276721094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang