Elgro River Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Trevor B - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstaande diens.
Marzanne H - Sep 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Pieter G - Aug 2024
Algehele gradering
Ideale wegbreek van die mal geraas sonder mense naby jou.
Evan M - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing.
Pearl J - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome stay.
Carla G - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het 'n vreeslike lekker naweek gehad, baie dankie Elgro River Lodge!
Johan L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Walter F - Mrt 2024
Algehele gradering
Lik, ontspanne. Baie mooi en netjies. Wonder.
Richard D - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful atmosphere and quiet.
Lana S - Mrt 2023
Algehele gradering
Impressive nature view and exceptional service.
Ermelita V - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful and comfortable!
Jeanette D - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was vir ons baie spesiaal. Ons kon lekker rus en het ongelooflik baie groot boksoorte gesien terwyl ons gestap het.
Jaco V - Des 2023
Algehele gradering
Het lekker gerus en ontspan.
Ramoni J - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige en veilige omgewing vir ontspan teen die rivier.
Thinus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Jean E - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige bosveld.
Caroline D - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike blessing!
Lees meerElgro River Lodge se terugvoer
So baie dankie vir julle wonderlike terugvoer!
Dit word opreg waardeer!
Ons sien vreeslik uit om julle terug by ons te verwelkom!
Mooi dag verder!
Dylan S - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek met fantastiese diens lewering!
Lees meerElgro River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle spoedig terug by ons terug te verwelkom. Mooi dag verder. Cherize Lombard
Bert O - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was die beste waarde vir geld, en die rustigheid kan geen geld betaal nie.
Elgro River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit word opreg waardeer!
Ons hoop om julle spoedig terug by ons terug te verwelkom!
Mooi dag verder.
Cherize Lombard
Rory I - Apr 2021
Algehele gradering
Great place for fly fishing and other outdoor activities.
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die P89, Nooitgedacht Plaas, Potchefstroom, 2550, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang