Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elgro River Lodge

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die P89, Nooitgedacht Plaas, Potchefstroom, 2550, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elgro River Lodge is in 'n kronkeling van die pragtige Vaalrivier net 30 km van Potchefstroom af geleë.

Die lodge bied selfsorgeenhede met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Die eenhede het 1 of 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed of enkelbeddens, asook privaat badkamers met baddens en storte het.

Elke eenheid het 'n privaat kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die eenhede het WiFi, braaigeriewe en sekere eenhede het TV's met OpenView.

Die Berghuis het ook 'n privaat swembad, maar let asb. dat dié eenheid slegs via 'n 4x4 bereik kan word.

Die area bied verskeie doendinge soos riviervlotvaart, hengel, bergfietsry, voëlkyk en wildritte. Gaste kan die Vredefortkoepel, 'n UNESCO Wêrelderfenisterrein, besoek. Dit is sowat 40 km in deursnee en is na beraming 2000 miljoen jaar oud.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Trevor B
Saam met vriende
5.0
Uitstaande diens. Een van die beste plekkies waar ek in 'n lang tyd was, voel uitgerus en kon nie vir beter vra nie.
Sep 2024
Marzanne H
5.0
Onvergeetlik. Vriendelike behulpsame diens. Restaurant se kos is uit boonste rakke!
Sep 2024
Pieter G
5.0
Ideale wegbreek van die mal geraas sonder mense naby jou. Verblyf was heerlik met alles wat jy kon benodig beskikbaar. Rustiger en stiller gaan jy ver...
Sien meer
Aug 2024
Evan M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Very great, it was worth everything. Would definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Pearl J
Gesin met tieners
5.0
Awesome stay. The staff were absolutely amazing, and made us feel very welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die P89, Nooitgedacht Plaas, Potchefstroom, 2550, Noordwes
  • Gaste dink Elgro River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die P89, Nooitgedacht Plaas, Potchefstroom, 2550, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb28d97d13f077b6e9ca7b0f80225157eb609f7267688fc97a5ed65836d341f8fe0815bb10a94ea0367ecaa9d1ad85156a982?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Off the P89 Farm Nooitgedacht 2550 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.925238924912 27.180571923942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang