Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elijara Kruger Lodge

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-weg 535, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Elijara Kruger Lodge is naby die Krugerwildtuin geleë en kombineer gerief met natuurskoon. Hierdie verblyf bied privaatheid en rustigheid met wilde diere, soos koedoes, vlakvarke en nagapies wat vrylik op die perseel rondloop. Dit is 15 minute vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrug-ingang en is die ideale verblyf vir natuurliefhebbers en avonturiers.

Dié drieslaapkamerhuis het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n dubbelbed in die sitarea. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het, daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n ruim lapa met 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 2 leefareas met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV.

Die groot lapa het stoepmeubels en 'n onderdakswembad met 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot gratis vesel-internet en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Sparrow-weg 535, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-weg 535, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA766f327dc73453f97636b2d78549b5b6263de4c34fbbb5d9230bcdc38b990d088ed356f04d4d64e91be0310904f934151e8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 8) 535 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.372253991775 31.76068925725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang