Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Bed & Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dirk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Uitstekende en gasvrye ontvangs en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre & Merle
Elim Bed & Breakfast
Weereens baie dankie vir jou goeie review en ons sien regtig uit daarna om jou gou weer te sien. Ons het jou geniet.

Victor M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Out-of-this-world. It was super-marvelous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre & Merle
Elim Bed & Breakfast
Dear Victor, thank you for your awesome review. We really enjoyed having you here and hope to see you again soon. Elim B&B team

Terry J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Uitstekend en baie stil, privaat plek om net te rus en asem te skep en ontlaai in vrede. Alles in gerief en tot jou beskikking as gas. Privaat en lieflike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre & Merle
Elim Bed & Breakfast
Goeie more Terry Dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jou weer by ons te ontvang. Lieflike daggie verder

Isabel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Puik diens en vriendelike eienaars. Ons het so lekker geslaap! Die eienaars was verskriklik vriendelik en het lekker met ons gesels. As ons langer gebly het sou ons verseker geswem het ook. Die kamer was mooi skoon en gerieflik vir gebruik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre & Merle
Elim Bed & Breakfast
Goeie more Isabel. Ons is baie bly julle het dit by ons geniet en hoop om julle in die toekoms weer te sien. Lieflike weekie verder

Nico T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Okt 2023

Goed ontvang. Die diens was puik en vriendelik. Ontbyt elke oggend was baie lekker. Ek sal definitief weer daar bly met die volgende geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre & Merle
Elim Bed & Breakfast
Goeie more Nico Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons is bly julle het dit by ons geniet en hoop om julle sommer gou weer te sien.

Karin V
1 nag
5.0
Feb 2022

Rustig, stil en netjies. Moes slegs een nag oorslaap. Is baie vriendelik ontvang. Stil, rustige en netjiese gastehuis. Heerlike ontbyt op tyd gekry. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre & Merle
Elim Bed & Breakfast
Goeie more Karen. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Lieflike week verder.

Thea S
Kort verblyf
4.8
Jan 2017

Baie goed. Baie dankie, my verblyf was baie gerieflik, netjies en mooi skoon. Baie vriendelike ontvangs. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre & Merle
Elim Bed & Breakfast
Goeie more Thea. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Lieflike week verder.

Hansie B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2017

Uitstekend. Ontvangs was baie goed. Het van aankoms af baie tuis gevoel. Kamers was elke dag netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre & Merle
Elim Bed & Breakfast
Goeie more Hansie. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Lieflike week verder.

Carin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2016

Priceless. See our rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf
4.0
Feb 2016

Vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre & Merle
Elim Bed & Breakfast
Goeie more Pieter. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Lieflike week verder.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre & Merle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Piet Fransman Straat, , Kuilsriver, 7583, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNjZlZmI1LTZkMGYtNGJkOS05YjRjLWJlNDgyNGU3ZTk5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 6 Piet Fransman Street Amandelrug 7583 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -33.925543662542 18.691976666451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang