Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Piet Fransman Straat, , Kuilsriver, 7583, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Elim Bed & Breakfast is op die Stellenbosch-wynroete geleë wat die grootste wynroete in die land is. Daar is talle ander besienswaardighede soos konferensiesentrums, 2 manjifieke gholfbane, winkelsentrums, bioskope, gimnasium, topgehalte restaurante en staproetes in die area.

Ons het 10 dubbel elegant gemeubileerde en gerieflike kamers met en suite-badkamers; elke kamer het die volgende geriewe: TV met M-Net en DStv, Telefoon - slegs interkom, yskassie, alle kamers het hoë gehalte linne en handdoeke koffie- en teemaakgeriewe, lessenaar/werkstasie vir die besigheidspersoon en student gratis draadlose internet beskikbaar in alle kamers, privaat ingang na alle kamers, alle kamers toegerus met plafonwaaiers en elektroniese kluise,

Die volgende is beskikbaar op versoek, 'n haardroër, strykgeriewe, gratis verkoelde filterwater 24 uur beskikbaar, lugversorging, onderdakparkeerplek beskikbaar - eerste kom eerste bedien en veilige parkeerplek op die perseel agter afstandbeheerde hekke.

Ons het 'n lieflike patio met 'n omheinde swembad om te ontspan, tesame met braai- en kroeggeriewe waar sakemanne en vakansiegangers sal kan ontspan en heeltemal tuis voel. Ons dienste is eg met 'n glimlag en Elim is die ideale plek om 'n mens se huis weg van die huis af te maak, of jou verblyf vir werk of plesier is.

Die nuwe Zevenwacht Winkelsentrum is net 2 km weg en die Zevenwacht Wynlandgoed met sy besonderse restaurant is ook 'n besoekersplesier. Kaapstad en die bekende Waterfront is net 30 km weg. Stellenbosch is net 20 km weg en beide Blaawbergstrand en Gordonsbaai is net 25 km weg. Dit plaas Kuilsriver in die middel van die Kaapse Skiereiland wat Elim B&B die beste plek maak om die Wes-Kaap van te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Elim Bed & Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre & Merle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 6 Piet Fransman Straat, , Kuilsriver, 7583, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elim Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Piet Fransman Straat, , Kuilsriver, 7583, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNjZlZmI1LTZkMGYtNGJkOS05YjRjLWJlNDgyNGU3ZTk5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 6 Piet Fransman Street Amandelrug 7583 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -33.925543662542 18.691976666451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang