Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Carnarvon Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Judy J
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

'n Juweel in die hart van die Karoo. Elim is 'n puik gastehuis in die hartjie van die Karoo. Met aankoms is ek bederf met 'n heerlike cappuccino en tuisgebakte vlaskywe. Daar is tee- en koffiegeriewe en heerlike eetgoedjies. Die kamers is ruim en besonder netjies. Elize se gasvryheid is iets om te beleef. Gaan maak gerus 'n draai by hierdie gastehuis as jy deur die Karoo ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal dit definitief aanbeveel. Elize is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Oorslaap op reis na ons huis. Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Ons kamer was heerlik ruim, netjies en skoon. Elize het moeite gedoen om ons verblyf gemaklik te maak. Ons kan Elim met vrymoedigheid aanbeveel en sal ook self teruggaan daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very enjoyable. Had a wonderful stay with friendly, helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We were well looked after. The room was clean. It was good value for money. The hostess was very attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon & Cheryl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangename verblyf. Baie aangename verblyf, tuis weg van die huis af. Die aangename gesindheid van die gasheer is prysenswaardig. Sal gastehuis vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda T
1 nag
5.0
Sep 2024

Hierdie is 'n weer besoek! Uitstekende gasvrou! Kies Elim as oornagverblyf. Baie lekker gebly! 'n uitstekende gasvrou. Kamer ruim. Vertrek ruim. Parkering veilig. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik en het dit baie geniet. Heerlik, was baie vriendelik ontvang en baie tuis gevoel. Baie netjies en plesier om in so netjiese plek te slaap. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suritha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die verblyf was 'n huis weg van die huis! Ons het heerlik warm geslaap! Elize het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons selfs met koffie verwelkom. Die kamer het alles wat jy nodig het, met detail aan die kleinste dingetjie - selfs 'n bos vars blomme asook sjokolade en koekies op die bed. Die ontbyt was heerlik en keurig voorgesit. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabeth V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Alles wat mens nodig het, so keurig en in goeie smaak! Perfekte gasvrye ontvangs! Doen julleself 'n guns!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elim Carnarvon Gastehuis
Baie dankie, Elizabeth. Ek waardeer jou boodskap. Ons het julle net so geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ff0e64a751b7e93b07181c04737c3499b444a5cb3fd07d458a73de9c81e5d235bed70e88af1ce333e23de7a770e12e8785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 5 Vermeulen Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.970562241961 22.12875936187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang