Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Carnarvon Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lee S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We were well looked after. The room was clean. It was good value for money. The hostess was very attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon & Cheryl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangename verblyf. Baie aangename verblyf, tuis weg van die huis af. Die aangename gesindheid van die gasheer is prysenswaardig. Sal gastehuis vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda T
1 nag
5.0
Sep 2024

Hierdie is 'n weer besoek! Uitstekende gasvrou! Kies Elim as oornagverblyf. Baie lekker gebly! 'n uitstekende gasvrou. Kamer ruim. Vertrek ruim. Parkering veilig. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik en het dit baie geniet. Heerlik, was baie vriendelik ontvang en baie tuis gevoel. Baie netjies en plesier om in so netjiese plek te slaap. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabeth V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Alles wat mens nodig het, so keurig en in goeie smaak! Perfekte gasvrye ontvangs! Doen julleself 'n guns!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elim Carnarvon Gastehuis
Baie dankie, Elizabeth. Ek waardeer jou boodskap. Ons het julle net so geniet.

Suritha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die verblyf was 'n huis weg van die huis! Ons het heerlik warm geslaap! Elize het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons selfs met koffie verwelkom. Die kamer het alles wat jy nodig het, met detail aan die kleinste dingetjie - selfs 'n bos vars blomme asook sjokolade en koekies op die bed. Die ontbyt was heerlik en keurig voorgesit. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die beste. Die vriendelikste en hulpvaardigste mense wat jy kan wens om te kry. Ontbyt was die beste wat jy by enige restaurant kan verwag. (Net te veel!). Isak het ongelooflike kennis van die geskiedenis van die Karoo en jy kan vir ure daarna luister. Die geriewe is uitstekend met baie detail en voldoen aan alle moontlike vereistes. Hoog aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elim Carnarvon Gastehuis
Baie dankie, Frikkie, vir jou boodskap. Dit is vir ons baie kosbaar en so lekker om julle te kon huisves. Julle is altyd welkom.

Maryna F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Knus en gerieflike huisvesting wat bestuur word deur hartlike gasvrou Elize. Elize en Izak het ons met ope arms ontvang. Knus en warm kuier by hartlike gastehuis terwyl ons draai gemaak het deur Carnavon op pad na Springbok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Daar is niks om oor te kla nie. Selfs 'n warmkombers gekry. Gasvrou baie vriendelik. Baie lekker gebly. Gasvrou en haar man is baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Dierbare mense. Ons het baie dankie, sal graag weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ff0e64a751b7e93b07181c04737c3499b444a5cb3fd07d458a73de9c81e5d235bed70e88af1ce333e23de7a770e12e8785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 5 Vermeulen Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.970562241961 22.12875936187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang