Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Carnarvon Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en aangenaam. Alles was baie netjies en die gasvrou was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, veilig en netjies, en baie bekostigbaar. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het ekstra moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstaande verblyf met gasvrye eienaars. Ek kan Elim Carnarvon Gastehuis ten sterkste aanbeveel. Elize en haar man is die definisie van gasvryheid en het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Daarby is die kamers ruim en die prys baie billik. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles wat ons nodig gehad het in 'n koel, skoon en gemaklike kamer. Wonderlike ervaring! Gasvry ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Was aangenaam. Sal weer daar oorbly. Baie geniet. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant I
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie vriendelik en lekker ontbyt geniet deur Tannie Elize. Baie gerieflik en vriendelike dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal enige tyd weer daar bly. Ons verblyf was wonderlik. Voel baie veilig en geen lawaai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy J
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

'n Juweel in die hart van die Karoo. Elim is 'n puik gastehuis in die hartjie van die Karoo. Met aankoms is ek bederf met 'n heerlike cappuccino en tuisgebakte vlaskywe. Daar is tee- en koffiegeriewe en heerlike eetgoedjies. Die kamers is ruim en besonder netjies. Elize se gasvryheid is iets om te beleef. Gaan maak gerus 'n draai by hierdie gastehuis as jy deur die Karoo ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ff0e64a751b7e93b07181c04737c3499b444a5cb3fd07d458a73de9c81e5d235bed70e88af1ce333e23de7a770e12e8785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 5 Vermeulen Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.970562241961 22.12875936187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang