Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Carnarvon Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elim Carnarvon Gastehuis is in die dorpie Carnarvon in die Noord-Kaap in Suid-Afrika. Die knus verblyf is ideaal vir gaste op soek na 'n gerieflike en ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing.

Verblyf word in 2 kamers aangebied, elk met 'n dubbelbed. Elim 1 het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elim 2 het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Gaste kan heerlik afkoel in gemeenskaplike swembad op warm somerdae of voor die kaggel opkrul op koue winteraande. Die vriendelike eienaars sal verseker dat gaste 'n onvergeetlike tyd het en die goed-toegeruste kamers en geriewe sal gaste se gerief verseker. Elim Gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Gaste het toegang tot die volle DStv-pakket en rugsteunkrag word ook voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rentia M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en aangenaam. Alles was baie netjies en die gasvrou was baie hulpvaardig.
Jan 2025
Marthie G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en netjies, en baie bekostigbaar. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het ekstra moeite gedoen om ons tuis te laat voel.
Jan 2025
Wian B
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstaande verblyf met gasvrye eienaars. Ek kan Elim Carnarvon Gastehuis ten sterkste aanbeveel. Elize en haar man is die definisie van gasvryheid en ...
Sien meer
Des 2024
Thea Z
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ons nodig gehad het in 'n koel, skoon en gemaklike kamer. Wonderlike ervaring! Gasvry ontvang!
Des 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Was aangenaam. Sal weer daar oorbly. Baie geniet. Skoon en netjies.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vermeulenstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elim Carnarvon Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ff0e64a751b7e93b07181c04737c3499b444a5cb3fd07d458a73de9c81e5d235bed70e88af1ce333e23de7a770e12e8785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 5 Vermeulen Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.970562241961 22.12875936187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang