Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita G
1 nag
5.0
Jul 2023

Baie lekker geslaap, skoon en ruim. Die eenhede is lekker ruim, en mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helanne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik, oasis, rus vir die siel. Skoon, keurige dekor, gerieflik en daar is alles wat jou verblyf sal heerlik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Volkmar E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Ons het lekker gebly en die uitsig was pragtig! Ons het heerlik gebly, maar daar was niemand op die perseel toe ons aangekom het (of vir die hele tyd wat ons daar was), en ons het gesukkel om die gasheer te kontak. Ons het 'n ander eenheid gekry as die een wat ons bespreek het (wat goed uitgedraai het aangesien dit groter gelyk het as die een wat ons oorspronklik bespreek het). Die eenheid was skoon en al wat ons nodig gehad het, was daar (die diepvries was fantasties, en die badkamer was groot!) Die enigste ander klein klagte: Dit sou lekker gewees het om 'n handdoek langs die wasbak in die badkamer te hê en 'n drinkglas vir elke persoon (daar was 4, en ons was 5).

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Prentjie mooi. Dit is 'n vreeslike mooi en rustige plek. Ons het baie lekker vis gevang en ontspan. Dit was 'n groot bonus dat ons, ons worshondjie kon saamneem. Die eenheid was ook goed toegerus. Enigste voorstel sou 'n ekstra lead in die eenheid wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulette S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Lekker. Ja, heel gerieflik en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Rustig. Dit was heerlik stil. Die blyplek is skoon met alles wat jy nodig het. Sonder Google sou dit vir seker moeilik wees om die plek te kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Heerlik rustige plekkie en geriewe was van goeie gehalte. Ons was vriendelik ontvang en het heerlik geslaap. Ons oorslaap was regtig spesiaal omrede ons ook geen beurtkrag ondervind het nie. Weet nie of hul alternatiewe krag het op die plaas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gerieflik en goeie ligging. Baie goeie waarde vir geld en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie lekker! Rustig en ontspan lekker! Baie vriendelike diens en hulp van tannie Rika! Sal bewus weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Elim Gastehuis
Baie dankie Adri. Dit was lekker om julle te ontmoet. Sien weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 516, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d8606e62294a085d1ffd90b570a537e9ad9b1bae467a18f983429c2e481b23233390cee5cd0518cd5fe41416a541817e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Farm 516 Friersdale 8861 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.755436 20.860296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang