Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eliora Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cliff M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Top class. Great B&B will use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect overnight stop. Situated in a pleasant suburb near shops and restaurants. Welcoming hostess. Very clean and tidy. Great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrin O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect. A very warm hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustig, salig en gerieflik. Het baie lekker geslaap en baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Ongelooflike lekker. Ek het baie lekker hier gebly, het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies & word hoogs aanbeveel. Baie lekker stil gebied van Parys. Die gasheer is baie vriendelik en laat mens vinnig tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld. Een van die rustigste en netjieste gastehuise waarin ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Aangenaam, vriendelik, veilig en lekker. Baie lekker gebly, dankie vir die vriendelikheid en heerlike groot ontbyt. Ook vir die vergunning om reeds 11:00 in te boek. Vergun ons ’n paar klein voorstelle: Alhoewel mooi en modieus, is die strooi kussings nie nodig nie en eintlik net in die pad. Badmatjies sal baie welkom wees, so ook muurgemonteerde leesliggies. Dan kan jy wegdoen met die bedlampies en sodoende meer spasie op die bedkassies skep, en dan kan gaste ook lê en lees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Eliora Gastehuis
Geagte Sarel, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer opreg. Vriendelike groete, Annelize Meyer

Carla N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Webreeknaweek vir gesin van vier. Ons sal beslis weer gaan en kan Eliora baie sterk aanbeveel. Die kamers in die gastehuis is baie netjies met die beddens wat sommer die eerste nag al baie lekker slaap. Die parkering is veilig en onder 'n skadunetafdak. Die tuin agter die huis is 'n plek waar mens sal kan ontspan as jy wil. Dan daardie ontbyt elke oggend! Gaan proe maar self. Laaste, maar beslis nie die minste nie, is Annelize, die gasvrou. Sy is professioneel en aangenaam en vriendelik alles in een. Mens word vriende met haar oor 'n naweek. Baie dankie vir 'n onthounaweek in Eliora!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Eliora Gastehuis
Baie dankie vir die terugvoering. Dit word baie wardeer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Annelize

Elrien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker gekuier en die ontbyt was heerlik. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 17, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07e45b49a4d5bbf63ff0b8e705aa0487267aebff87530516623b1f4b399ea6f1c826812ced854866c771e7603aafe1608252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 17 Eike Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.909944444444 27.441944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang