Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eliora Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Eliora Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cliff M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff M

Top class.

Great B&B will use it again.

Carlos G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos G

Perfect overnight stop.

Situated in a pleasant suburb near shops and restaurants. Welcoming hostess. Very clean and tidy. Great breakfast.

Katrin O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrin O

Perfect.

A very warm hospitality.

Aimee V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee V

Rustig, salig en gerieflik.

Het baie lekker geslaap en baie lekker ontbyt.

Mariska C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C

Ongelooflike lekker.

Ek het baie lekker hier gebly, het baie welkom gevoel.

Kristine D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristine D

Skoon, netjies & word hoogs aanbeveel.

Baie lekker stil gebied van Parys. Die gasheer is baie vriendelik en laat mens vinnig tuis voel.

Etienne C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne C

Waarde vir geld.

Een van die rustigste en netjieste gastehuise waarin ek nog gebly het.

Sarel E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel E

Aangenaam, vriendelik, veilig en lekker.

Baie lekker gebly, dankie vir die vriendelikheid en heerlike groot ontbyt. Ook vir die vergunning om reeds 11:00 in te boek. Vergun ons ’n paar klein voorstelle: Alhoewel mooi en modieus, is die strooi kussings nie nodig nie en eintlik net in die pad. Badmatjies sal baie welkom wees, so ook muurgemonteerde leesliggies. Dan kan jy wegdoen met die bedlampies en sodoende meer spasie op die bedkassies skep, en dan kan gaste ook lê en lees.

Eliora Gastehuis se terugvoer

Geagte Sarel,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ek waardeer opreg.
Vriendelike groete,
Annelize Meyer

Eliora Gastehuis
Carla N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla N

Webreeknaweek vir gesin van vier.

Ons sal beslis weer gaan en kan Eliora baie sterk aanbeveel. Die kamers in die gastehuis is baie netjies met die beddens wat sommer die eerste nag al baie lekker slaap. Die parkering is veilig en onder 'n skadunetafdak. Die tuin agter die huis is 'n plek waar mens sal kan ontspan as jy wil. Dan daardie ontbyt elke oggend! Gaan proe maar self. Laaste, maar beslis nie die minste nie, is Annelize, die gasvrou. Sy is professioneel en aangenaam en vriendelik alles in een. Mens word vriende met haar oor 'n naweek. Baie dankie vir 'n onthounaweek in Eliora!

Eliora Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit word baie wardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Annelize

Eliora Gastehuis
Elrien G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien G

Lekker gekuier en die ontbyt was heerlik.

Sal weer bespreek.

Greg N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg N

The breakfast was delicious, bedrooms and bathroom spotless, beds warm and comfortable. Thank you, Annelize, for looking after us. Great stay!

We will highly recommend Eliora to anyone.

Carlos G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos G

Perfect overnight stop.

Great location in a quite suburb close to a variety of restaurants. Very clean with a comffortabel bed and great shower. Has Solar electricity back up and borehole water - Not at the mercy of poorly functioning service providers. Nice breakfast provided by customer-centric Hostess. PERFECT.

Stephanie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C

Eliora Gastehuis is a delightful gem in Parys. It was an absolutely comfortable stay and we felt incredibly spoilt with a delicious hot breakfast every morning. There was also a spread of other breakfast options to choose from. Annelize was an attentive host and made sure our room was always clean and we were well taken care of.

I would 100% recommend Eliora Gastehuis to anyone looking for clean, comfortable and affordable accomodation.

Alet B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Ongelooflik lekker gebly.

Dit was baie lekker. Vriendelike ontvangs en skoon en netjies.

Eliora Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Alet. Ek waardeer dit.
Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Annelize

Eliora Gastehuis
Cobus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Vriendelik, netjies, lekker ontbyt, kan aanbeveel. Dankie.

Kan die gastehuis aanbeveel. Het ons tyd geniet in Parys.

Riana B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Awesome!

Very friendly and accommodating.

Elmarie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C

Baie netjies en baie goeie en vriendelik diens.

Baie netjiese plek met heerlike kos. Gasvrou doen baie moeite. Sal vir almal aanbeveel.

Eliora Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit word baie wardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Annelize.

Eliora Gastehuis
Jolanda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Heerlik.

Warm, vriendelik en baie mooi.

Sharlene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene V

Gasvrye personeel, netjiese kamers, lekkerste ontbyt!

Heerlikste ontbyt! Pragtige kamers met vriendelike personeel! Sal vir seker weer daar oorslaap! Baie dankie vir als!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 17, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07e45b49a4d5bbf63ff0b8e705aa0487267aebff87530516623b1f4b399ea6f1c826812ced854866c771e7603aafe1608252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 17 Eike Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.909944444444 27.441944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang