Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eliora Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eliora Gastehuis bied gerieflike B&B-verblyf in Parys, net 850 m vanaf die Vaalrivier.

Die gastehuis het lugversorging en het 'n keuse tussen koningingrootte-beddens of enkelbeddens, en 'n privaat badkamer met 'n stort of bad. Linne word voorsien en elke kamer het 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Lieflike ontbyt word bedien.

Die eiendom het 'n boorgat met filtreringssisteem en 'n sonkrag/omsetterstelsel krag tydens beurtkrag verskaf.

Eliora Gastehuis is 2 km vanaf talle winkels en restaurante en Parys bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos bessiepluk, visvang, riviervlotvaart, voetslaanpaaie , 4X4-roetes, abseil en gholf. Gaste kan ook die Vredefort Dome besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Cliff M
Saam met lewensmaat
5.0
Top class. Great B&B will use it again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Carlos G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect overnight stop. Situated in a pleasant suburb near shops and restaurants. Welcoming hostess. Very clean and tidy. Great breakfa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Katrin O
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. A very warm hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Aimee V
Besigheidsreis
5.0
Rustig, salig en gerieflik. Het baie lekker geslaap en baie lekker ontbyt.
Mei 2024
Mariska C
Besigheidsreis
5.0
Ongelooflike lekker. Ek het baie lekker hier gebly, het baie welkom gevoel.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Eikelaan 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Eliora Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikelaan 17, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07e45b49a4d5bbf63ff0b8e705aa0487267aebff87530516623b1f4b399ea6f1c826812ced854866c771e7603aafe1608252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 17 Eike Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.909944444444 27.441944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang