Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elio's Cottage @ Hunters Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39, plaas 19, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elio's Cottage @ Hunter Hill is in die hartjie van die Wêrelderfenisgebied geleë en bied knus verblyf wat spog met ongelooflike uitsigte oor die omliggende wildplase en die Magaliesburgberge.

Elio's Cottage is 'n pragtige houtraamkothuis met slaapplek vir 2 gaste. Dié afgesonderde oopplan-kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Dié kothuis het 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Die buite-area van die kothuis het die mooiste uitsigte oor die Magaliesburgberge en die aangrensende wildsplase. Daar is 'n lieflike patio met sitplek buite, braaigeriewe en 'n plonspoel wat in die winter in 'n borrelbad omskep word.

Doendinge in die omgewing sluit bergfietsroetes, voetslaan, fossieltoere, wildritte binne die naburige reservate, restaurante, bistro's, lugballonvaarte, forelhengel, helikopteruitstappies, pieknieks by die rivier, skiet en boogskietbaan, Sterkfontein as in. asook Wondergrotte.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Erfdeel 39, plaas 19, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39, plaas 19, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f30f94970b5e24c3e6b8b6416f8d0d44bf237a0596730970c1e5b407a3340ec6d346e4fca9831c6eb39662721f4483856bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) Portion 39, farm 19 Rietfontein 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.931299968036 27.779515261205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang