Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth Manor Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Netanya E
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gemaklik, lekker, vriendelik. Was 'n baie lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2020

Gerieflik geleë, beddens was goed en ontbyt heerlik. David, was die bestuurder. Hy was vreeslik vriendelik en altyd bereid om te help. Ons het baie lekker daar gebly en sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda A
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2019

Baie netjies, kamer is groot en die free WiFi is 'n bonus. Die area is stil. Heerlike ontbyt geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louwrens Marthinus W
1 nag
4.0
Jun 2017

Baie lekker! Die gastehuis was goed geleë, baie netjies. Ons het vriendelike, goeie diens gekry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Elizabeth Manor Guest House
Goeie Dag Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is bly U het U akkommodasie hier by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien Groete Bestuurderes

Christa H
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2017

Wat 'n nagmerrie. Vuil. Die skoonmakers het hulself tuis gemaak op die bank in die sitkamer. Het nie die en suite-kamer gekry wat bespreek is nie. Baie oud. Kussings afskuwelik. Ons het uitgegaan vir aandete. Met ons terugkeer, toe ek my foon inprop om te laai, het die krag afgeskop en nooit weer aangegaan nie. Die kamer was baie warm sonder lugversorging. My metgesel het saam met een van die persone gegaan om na die verdeelbord te kyk en dis tóé dat hy die kombuis gewaar. Ons het om hierdie rede toe maar liewer nie ontbyt genuttig nie. Buite langs die swembad was 'n drom met pizza-bokse, ens. Die volgende oggend was dit steeds daar. Dit lyk nie of enige iemand toesig hou nie. Uiters teleurgesteld. Nie R700 per persoon per nag werd nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Theresa
Elizabeth Manor Guest House
Dear Christa, Thank you for bringing this complaint to our attention. First and foremost, I would like to apologize for any inconvenience we may have caused during your stay. With the heavy rain and lightning there was a large power outage in the area, which caused the guest house not to have power for the night. The air-cons and power sockets could therefore not operate. Our staff were sitting in the common areas to be able to assist our guests during this time without electricity, as we had one extremely sick guest as well on the premises who needed extra care. Above all else, providing excellent customer service is our main goal and it is unfortunate that you were not treated with the respect you deserve. Given the opportunity we will rectify the mistakes and hope to see you in the near future. Warm regards, Tanya - Manageress.

Diane V
Kort verblyf
4.2
Nov 2016

Excellent location to the medical facilities and shops. Nice rooms and the service is adequate. Good location to shops and medical if you have a car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John T
1 nag
4.0
Mei 2016

Business trip. Value for money, friendly and efficient staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Elizabeth Manor Guest House
Dear John Thank you for your response and for being a valued and great guest. You were a pleasure to have with us. We look forward to welcoming you back in future. Elizabeth Manor

Sophia O
Kort verblyf
3.0
Sep 2016

Die kamers kort aandag. Adres is misleidend. Is dit 141 of 65? Kamer was nie skoon nie. Lyk skoon. Mure vol krake, daar was nie koffie nie, ek moes vra daarvoor. Geen DStv. Handy Andy was in badkamer "vergeet". Daar was sweets papiere in die kamerdrommetjie. En 'n papier in een van die laaie. Handdoek in kamer was vol gate. Oud. Rustig in eetkamer by ontbyt, een van die cleaners maak skoon met haar selfoon loud op haar musiek gestel.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Theresa
Elizabeth Manor Guest House
We had a patient who checked out very late out of the room for unforeseen circumstances. We do apologise for any inconvenience caused. On all our websites our address show 141 First street Cnr Elizabeth Ave SANDHURST Sandton, not sure were the misleading directions came from. Thank you for staying with us and helping us improve our service . Kind regards Manageress

Pieter Francois R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2015

Oornag by EM sodat ons Maandagoggend by US Embassy kon wees. Personeel deurgaans baie vriendelik - vanaf aankoms (groet my op my naam) tot met vertrek. Gerieflike kamer met lekker bed. Gee miskien net aandag aan krane by bad en wasbak - dit is los. Ontbyt baie lekker en die koffie is heerlik! Baie lekker om te kan Afrikaans praat. Ligging uitstekend vir ons. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2015

Goeie, vriendelike diens. Baie netjies en die mense baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstestraat 141, Hoek van Elizabeth-laan, Sandhurst, 2157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzOqjBdlDcDDT47l2aQv33HhhIUOiSD1oPphKwTX2GviaT0Znhm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 141 First Street Cnr Elizabeth Avenue 2157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.106043758039 28.044362068176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang