Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth Sea Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-rylaan 20, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Elizabeth Sea Views is 'n lieflike gesinsvakansiehuis in die hartjie van Ballito geleë op 'n heuwel met 180 grade-uitsigte oor die Indiese Oseaan. Dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie of 'n groep vriende aangesien die eiendom bederf met 'n swembad op die perseel in die middel van 'n welige groen tuin.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. 'n Dubbelbed is beskikbaar in die derde slaapkamer wat ook 'n volledige gesin en suite-badkamer het. Nog 'n koningingrootte-bed is beskikbaar in die vierde slaapkamer, terwyl die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers deel die vierde badkamer wat ook 'n bad en 'n stort het. Die tweede sitkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelslaapbank.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Die huis het 3 slim-TV's asook gratis WiFi regdeur. Al die TV's sowel as die Wi-Fi sal tydens beurtkrag deur 'n rugsteunstelsel aangedryf word.

Die leefarea op die boonste vloer maak oop op 'n houtdek wat perfek see-uitsigte bied en is 'n ideale plek vir 'n skemerkelkie. Onder is daar nog 'n TV-sitkamer met 'n dubbelslaapbank wat uitloop op 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Hierdie patio lei af na die swembadarea. Daar is 'n tuin wat veilig omhein is met buite sekuriteitskameras en 'n alarm. Die eiendom bied gaste parkeerplek vir 4 voertuie en is sowat 1 km vanaf die strand geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Elizabeth-rylaan 20, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Elizabeth Sea Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-rylaan 20, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf63be8e2d7a6a6ac6af36e5279d6da1612b6653f32d49344a85075262c6ceeab4a464d7ee5687b264905c8b4a5505036d1ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 20 Elizabeth Drive Ballito 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5389933 31.2120833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang