Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth the 7th

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Elizabeth the 7th
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hendrik B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Vriendelik, skoon, netjies en veilig. Home away from home!

Lekker skoon en netjies.

Genevieve M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve M

5 ster.

Ongelooflik lekker gebly, alles netjies, skoon en veilig. Baie dankie vir die geriewe en die bederfies. Dit is so 'n mooi gebaar. Sal beslis weer by julle kom bly.

Hendrik B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Altyd vriendelike diens, skoon en netjies. Sal weer terugkom.

Hendrik B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Vriendelike en veilige verblyf. Keer op keer die moeite werd.

Goeie verblyf en netjies.

Liza D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D

Bevredigend.

Die verblyf was goed vir een nag se oorbly. Heerlik bederf met die KitKat slab.

Heide A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide A

Gemaklik, huislik, verwelkomend, skoon en veilig.

Baie lekker geslaap. Die gasheer is baie tegemoetkomend. Die kamer is baie mooi en interessant. Die bed is gemaklik, lekker gestort, en koffie en rusks is baie welkom. Ek hoef nie eens 'n sjokolade gaan soek nie. Yoghurt in die yskas, asook vars melk en botteltjies water. Enigste kommer was 'n 'plug' wat 'n bietjie los was in die muur, en ek is maar senuweeagtig oor elektrisiteit - maar dit het wel my selfoon en rekenaar 'gecharge'.

Alida R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R

Fantasties

Was wonderlik, pragtig en elke sent werd.

Elizabeth the 7th se terugvoer

Dit was ‘n plesier om hulle te huisves. Sal enige tyd hulle weer verwelkom.

Elizabeth the 7th
Karin D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin D

Voel tuis met alles plus xtras.

Heerlik gebly. Stil area, netjiese huis, pragtuin! Alles wat jy nodig het plus ekstra's. Lugversorging, goeie linne en super sagte handdoeke - net wat ek kan waardeer. Eersteklas!

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie Malan-straat 7, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2625902800ad5968a73832d46cde5316ac8f77b25f762206e91dc38e79b92d974931e9efd4e06916eb6ca18521f19074cc67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7 Charlie Malan Street Aquapark 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.814654434723 30.157489500594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang