Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth the 7th

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hendrik B
1 nag
5.0
Jul 2024

Vriendelik, skoon, netjies en veilig. Home away from home! Lekker skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

5 ster. Ongelooflik lekker gebly, alles netjies, skoon en veilig. Baie dankie vir die geriewe en die bederfies. Dit is so 'n mooi gebaar. Sal beslis weer by julle kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag
5.0
Apr 2024

Vriendelike diens, skoon en netjies. Altyd vriendelike diens, skoon en netjies. Sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelike en veilige verblyf. Keer op keer die moeite werd. Goeie verblyf en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza D
1 nag
4.8
Aug 2024

Bevredigend. Die verblyf was goed vir een nag se oorbly. Heerlik bederf met die KitKat slab.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heide A
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Gemaklik, huislik, verwelkomend, skoon en veilig. Baie lekker geslaap. Die gasheer is baie tegemoetkomend. Die kamer is baie mooi en interessant. Die bed is gemaklik, lekker gestort, en koffie en rusks is baie welkom. Ek hoef nie eens 'n sjokolade gaan soek nie. Yoghurt in die yskas, asook vars melk en botteltjies water. Enigste kommer was 'n 'plug' wat 'n bietjie los was in die muur, en ek is maar senuweeagtig oor elektrisiteit - maar dit het wel my selfoon en rekenaar 'gecharge'.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida R
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Fantasties Was wonderlik, pragtig en elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Elizabeth the 7th
Dit was ‘n plesier om hulle te huisves. Sal enige tyd hulle weer verwelkom.

Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Voel tuis met alles plus xtras. Heerlik gebly. Stil area, netjiese huis, pragtuin! Alles wat jy nodig het plus ekstra's. Lugversorging, goeie linne en super sagte handdoeke - net wat ek kan waardeer. Eersteklas!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie Malan-straat 7, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2625902800ad5968a73832d46cde5316ac8f77b25f762206e91dc38e79b92d974931e9efd4e06916eb6ca18521f19074cc67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7 Charlie Malan Street Aquapark 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.814654434723 30.157489500594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang