Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 90B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Elizabeth's Place is 'n bekoorlike woonstel sentraal geleë in Mosselbaai. Dit is naby
naby die strand, verskeie restaurante en winkels, en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit brei uit na die eetarea en strek verder na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Daar is ook 'n knus kaggel vir koue nagte.

Die lieflike onderdakstoep spog met uitsigte oor die hawe en die see in die verte. Dit het 'n lieflike ingeboude braai-area met gemaklike rusbanke. Die groot deure maak wyd oop sodat die seebriesie deur die huis kan kom. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Montagustraat 90B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 90B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a8075258662e857805901279bea9387373f7dd072f05638d291afedc627506b595c2ac5fa09e043a3c530c68a22c8fa6e2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 90B Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -34.183918033789 22.144005598036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang