Elize Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Danie D - Sep 2024
Algehele gradering
Netjies en waarde vir jou geld.
Elize Cottage se terugvoer
Dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Nick K - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Elize Cottage se terugvoer
Baie dankie dat julle by Elize Cottage geboek het. Hoop ons sien julle weer.
Shekaina R - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en huislik.
Elize Cottage se terugvoer
Baie dankie dat julle gekies het om by Elize Cottage tuis te gaan. Hoop ons sien julle weer.
Michelle D - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike wegbreek plekkie.
Tiaan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was amazing saam my familie. Ek sal enige tyd vir Elize Cottage aanbeveel.
Willem C - Feb 2024
Algehele gradering
Sal nie weer bespreek nie. Was okay.
Leeann A - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Elize Cottage se terugvoer
Baie dankie dat julle by Elize Cottage tuis gegaan het. Hoop ons sien julle weer.
Mooi wense vir julle.
Groete Elize
Maura R - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfy stay, great value for money.
Lauhan A - Jul 2023
Algehele gradering
Rustic, heerlik en goed vir die siel.
Elize Cottage se terugvoer
Baie dankie dat hulle Elize Cottage gekies het. Hoop ons sien julle weer.
Groete Elize
Riette C - Feb 2023
Algehele gradering
Het 'n kort wegbreek nodig gehad.
Ju-andre G - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik vir n naweek weg.
Carina D - Feb 2022
Algehele gradering
Gasvry, skoon, netjies.
Thelma O - Jan 2022
Algehele gradering
Volledig toegeruste woonstel.
Aubrey William P - Jun 2022
Algehele gradering
Accommodation was excellent.
Elize Cottage se terugvoer
Thank you.
Kind regards,
Elize
Virginia S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Elize Cottage se terugvoer
Dankie dat julle Elize Cottage as verblyf gekies het.
Vriendelike groete
Elize
Hannelie L - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies, en gemaklik!
Ingrid S - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en privaat.
Kobus D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Bernhard W - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Christa L - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige, kalmerende atmosfeer.
Elize Cottage se terugvoer
Dit was lekker om jou hier by Elize Cottage te kon ontvang. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete
Elize
Shane A - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Liezl S - Apr 2021
Algehele gradering
Huis weg van ons huis!
Maretha N - Des 2021
Algehele gradering
Blyplek baie skoon, gerieflik en stil.
Elize Cottage se terugvoer
Baie dankie Henk.
Vriendelike groete
Elize
Leeanne P - Sep 2021
Algehele gradering
Flat with great indoor braai. Centrally located. Hosts are great.
Louise R - Des 2021
Algehele gradering
Die plek is baie netjes en die ligging was vir ons perfek. Elize is baie gasvry en hulpvaardig. Ons sal definitief weer hier tuisgaan met ons volgende besoek aan Stilbaai.
Berenice V - Sep 2020
Algehele gradering
Die wegbreek was lekker.
Elize Cottage se terugvoer
Baie dankie Berenice.
Groete
Elize
Sharon V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Jacolene L - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik en heerlike.
Elize Cottage se terugvoer
Baie dankie Jacolene, dit was lekker om julle hier te hê. Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Elize
Friedrich K - Feb 2019
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en goed geleë.
Elize Cottage se terugvoer
Baie bly om te sien julle het lekker gebly.
Vriendelike groete
Elize
Dawie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename plek.
Elize Cottage se terugvoer
Baie dankie Dawie.
Vriendelike groete
Elize
Jacobus D - Des 2019
Algehele gradering
Average, plek is netjies, geen wasmasjien, min privaatheid.
Elize Cottage se terugvoer
Goeie middag,
Ek is baie jammer as die verblyf nie gerieflik genoeg was nie.
N wasmasien is nie ingesluit by wooneenheid nie. Daar is wel n wasgoeddraad van ongeveeer 30 meter wat deur die huurders gebruik kan word.
Die ingang is glad nie deur die huis nie, jy kyk wel in ons kombuis in voordat jy met die trappe na wooneenheid gaan.
Ons vehuur al 10 jaar elke seisoen die eenheid en het nog nooit klagtes gehad nie. Ons het al huurders gehad wat vir 3 jaar agter mekaar die plek gehuur het.
Dit is n standaard matras wat op die bed is.
Groete,
Elize Claassens
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutstraat 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang