Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elize Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Elize Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nick K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick K

Great.

It is a beautiful place and we enjoyed every moment. Thank you.

Elize Cottage se terugvoer

Baie dankie dat julle by Elize Cottage geboek het. Hoop ons sien julle weer.

Elize Cottage
Shekaina R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shekaina R

Aangenaam, rustig en huislik.

Goeie ontvangs, onmiddelik tuis gevoel. Die akkommodasie was gemaklik en netjies. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Uitstekende ligging met 'n skoon perseel.

Elize Cottage se terugvoer

Baie dankie dat julle gekies het om by Elize Cottage tuis te gaan. Hoop ons sien julle weer.

Elize Cottage
Leeann A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann A

Fantasties.

Vriendelike verwelkoming, plekkie is mooi toegerus, rustig en baie netjies.

Elize Cottage se terugvoer

Baie dankie dat julle by Elize Cottage tuis gegaan het. Hoop ons sien julle weer.
Mooi wense vir julle.
Groete Elize

Elize Cottage
Michelle D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Heerlike wegbreek plekkie.

Pragtige plekkie, met lieflike gashere. Ons sal beslis weer bespreek.

Tiaan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan H

Dit was amazing saam my familie. Ek sal enige tyd vir Elize Cottage aanbeveel.

Sien sterre.

Willem C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem C

Sal nie weer bespreek nie. Was okay.

Kombuis vas vetterig en glad nie skoon nie. Fotos lyk better.

Maura R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R

Very comfy stay, great value for money.

Close to shops, and river and beach also not too far away. The owners were very friendly and helpful. Would stay there again!

Lauhan A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauhan A

Rustic, heerlik en goed vir die siel.

Rustge atmosfeer baie veilig en goeie kliëntediens. Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Het die tydjie baie geniet en wens ek kon langer bly.

Elize Cottage se terugvoer

Baie dankie dat hulle Elize Cottage gekies het. Hoop ons sien julle weer.
Groete Elize

Elize Cottage
Riette C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C

Het 'n kort wegbreek nodig gehad.

Elize Cottage is met goeie smaak, sorg en bedagsaamheid beplan en ingerig. Ek kan dit absoluut met vrymoedigheid aanbeveel! Baie netjiese en rustige woonbuurt.

Ju-andre G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ju-andre G

Gemaklik vir n naweek weg.

Elize Cottage was perfek vir wat ons nodig gehad het. Elize en familie was baie vriendelik en gaaf gewees. Regte mens-mens.

Carina D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Gasvry, skoon, netjies.

Die gasheer en gasvrou gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel. Die gasheer het tot my man gehelp om reparasies aan sy kayak te maak na die kayak beskadig is met die kayak visvang kompetisie. Ek beveel hierdie verblyf ten sterkste aan.

Thelma O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O

Volledig toegeruste woonstel.

Die woonstel is ruim, volledig toegerus met die meeste nodige goed vir selfsorg. Die woonstel was skoon en ons het lekker daar gebly. Is in 'n rustige area. Sal dit vir enige familie aanbeveel met kinders. Bejaardes mag dalk probleem ondervind met die trappe na die eenheid, maar 'n gerieflike handreling is beskikbaar. Die binnebraai was 'n bonus.

Aubrey William P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey William P

Accommodation was excellent.

Owners were welcoming and friendly.

Elize Cottage se terugvoer

Thank you.
Kind regards,
Elize

Elize Cottage
Virginia S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia S

Baie lekker.

Geniet Stilbaai en is 'n spesiale plek vir my.

Elize Cottage se terugvoer

Dankie dat julle Elize Cottage as verblyf gekies het.
Vriendelike groete
Elize

Elize Cottage
Hannelie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Pragtig, netjies, en gemaklik!

Ek kan met eerlikheid sê dat van baie selfsorgplekke waar ons al gebly het, hierdie een van die beste was. Dit was vir my baie duidelik dat daar baie sorg ingesit is in die dekor en ander toebehore. Die diens was flink en vinnig, en ons het amper soos familie gevoel. Ons sal definitief terug wees!

Ingrid S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid S

Gerieflik en privaat.

Stiaan was gaaf genoeg dat ons vriende van Stilbaai kon onthaal in sy lapa vir een aand. Baie netjies en skoon selfsorgwoonstel. Ek wil net voorstel dat hulle die matrasse van al die beddens vervang. Ons het ongemaklik en glad nie lekker geslaap nie.

Kobus D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Baie lekker.

Skoon en netjies alles wat nodig is, bed was baie hard.

Bernhard W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard W

Wonderlike verblyf.

Ek en my vriend het 'n besonder aangename verblyf beleef. Die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom. Baie dankie vir jul hulpvaardigheid en vriendelikheid Elize en Stian. Ek kan hierdie verblyf sterk aanbeveel.

Christa L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Rustige, kalmerende atmosfeer.

Eienaars baie gasvry, laat mens op jou gemak voel. Mens voel lekker tuis, want daar is niks tekort. Rustige, kalmerende atmosfeer doen wonders vir die siel. Privaatheid gewaarborg - eie ingang en nie deur die huis. Geen probleme ondervind met beddens, terwyl ek 'n rugbesering het. Sal definitief weer teruggaan.

Elize Cottage se terugvoer

Dit was lekker om jou hier by Elize Cottage te kon ontvang. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete
Elize

Elize Cottage
Shane A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane A

Fantasties!

Het 'n goeie tyd gehad in Stilbaai.

Liezl S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl S

Huis weg van ons huis!

Lieflike tweeslaapkamerwoonstel. Ons was vreeslik verras toe ons instap. Oopplan-kombuis met 'n lieflike binnebraai en 'n mooi see-uitsig. Kamers is beide lekker groot en het 'n lekker badkamer. Elize en haar man is baie vriendelik en gasvry. Daar is als wat jy nodig het, hulle het regtig aan als gedink.

Maretha N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maretha N

Blyplek baie skoon, gerieflik en stil.

Eienaar vriendelik en behulpsaam.

Elize Cottage se terugvoer

Baie dankie Henk.
Vriendelike groete
Elize

Elize Cottage
Leeanne P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leeanne P

Flat with great indoor braai. Centrally located. Hosts are great.

Flat met all our expectations, but please note address is #10 and not #8 as per the system.

Louise R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise R

Die plek is baie netjes en die ligging was vir ons perfek. Elize is baie gasvry en hulpvaardig. Ons sal definitief weer hier tuisgaan met ons volgende besoek aan Stilbaai.

Baie netjes en skoon. Baie veilig. Die woonstel is goed geleë. Die plek het 'n binne- en 'n buitebraai.

Berenice V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berenice V

Die wegbreek was lekker.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Elize Cottage se terugvoer

Baie dankie Berenice.
Groete
Elize

Elize Cottage
Sharon V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker in Stilbaai gekuier en Elize Cottage is beslis waarde vir geld.

Jacolene L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene L

Verblyf was gerieflik en heerlike.

Ons was van die begin beïndruk met die woonstel wat vir alles ingerig is. Alles wat ons benodig het, het die woonstel gehad. Ons sal definitief weer Elize Cottage besoek. Ons het as gesin heerlike gebly. Die woonstel is ook baie sentraal naby alles. Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid.

Elize Cottage se terugvoer

Baie dankie Jacolene, dit was lekker om julle hier te hê. Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Elize

Elize Cottage
Friedrich K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich K

Veilig, gerieflik en goed geleë.

Die woonplek het alles wat nodig is om lekker te bly. Gerieflik geleë, strand, gholfbaan en winkels is ewe maklik bereikbaar. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer.

Elize Cottage se terugvoer

Baie bly om te sien julle het lekker gebly.
Vriendelike groete
Elize

Elize Cottage
Dawie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie P

Baie aangename plek.

Sal die plek aanbeveel vir jong of ouer mense. Die huiseienaar is behulpsaam.

Elize Cottage se terugvoer

Baie dankie Dawie.
Vriendelike groete
Elize

Elize Cottage
Jacobus D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus D

Average, plek is netjies, geen wasmasjien, min privaatheid.

Matras baie hard, geen wasmasjien of wasdraad, geen parkering, kar in straat, ingang deur hul huis na flat, honde blaf en my klein kind is bang, min waarde vir R1500 per dag, redelik ingehok daarbo, warm, geen fans.

Elize Cottage se terugvoer

Goeie middag,

Ek is baie jammer as die verblyf nie gerieflik genoeg was nie.
N wasmasien is nie ingesluit by wooneenheid nie. Daar is wel n wasgoeddraad van ongeveeer 30 meter wat deur die huurders gebruik kan word.
Die ingang is glad nie deur die huis nie, jy kyk wel in ons kombuis in voordat jy met die trappe na wooneenheid gaan.
Ons vehuur al 10 jaar elke seisoen die eenheid en het nog nooit klagtes gehad nie. Ons het al huurders gehad wat vir 3 jaar agter mekaar die plek gehuur het.
Dit is n standaard matras wat op die bed is.

Groete,
Elize Claassens

Elize Cottage
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ddfd1b5e042758a2a0c065309c18f2fc4f3bdc1c90d6e6a202347466a6c9c060e516fc6ae6d7a20149727fbd14fb6d01e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 10 Geelhout Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.378978343858 21.405040653364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang