Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elize Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Nick K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great. It is a beautiful place and we enjoyed every moment. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elize Cottage
Baie dankie dat julle by Elize Cottage geboek het. Hoop ons sien julle weer.

Shekaina R
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Aangenaam, rustig en huislik. Goeie ontvangs, onmiddelik tuis gevoel. Die akkommodasie was gemaklik en netjies. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Uitstekende ligging met 'n skoon perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elize Cottage
Baie dankie dat julle gekies het om by Elize Cottage tuis te gaan. Hoop ons sien julle weer.

Leeann A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantasties. Vriendelike verwelkoming, plekkie is mooi toegerus, rustig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elize Cottage
Baie dankie dat julle by Elize Cottage tuis gegaan het. Hoop ons sien julle weer. Mooi wense vir julle. Groete Elize

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlike wegbreek plekkie. Pragtige plekkie, met lieflike gashere. Ons sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Dit was amazing saam my familie. Ek sal enige tyd vir Elize Cottage aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem C
Kort verblyf
3.0
Feb 2024

Sal nie weer bespreek nie. Was okay. Kombuis vas vetterig en glad nie skoon nie. Fotos lyk better.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Maura R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Very comfy stay, great value for money. Close to shops, and river and beach also not too far away. The owners were very friendly and helpful. Would stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauhan A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Rustic, heerlik en goed vir die siel. Rustge atmosfeer baie veilig en goeie kliëntediens. Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Het die tydjie baie geniet en wens ek kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elize Cottage
Baie dankie dat hulle Elize Cottage gekies het. Hoop ons sien julle weer. Groete Elize

Riette C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Het 'n kort wegbreek nodig gehad. Elize Cottage is met goeie smaak, sorg en bedagsaamheid beplan en ingerig. Ek kan dit absoluut met vrymoedigheid aanbeveel! Baie netjiese en rustige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ju-andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Gemaklik vir n naweek weg. Elize Cottage was perfek vir wat ons nodig gehad het. Elize en familie was baie vriendelik en gaaf gewees. Regte mens-mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ddfd1b5e042758a2a0c065309c18f2fc4f3bdc1c90d6e6a202347466a6c9c060e516fc6ae6d7a20149727fbd14fb6d01e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 10 Geelhout Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.378978343858 21.405040653364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang