Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elize Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Elize Cottage is 'n gerieflike kothuis met slaapplek vir 4 in Stilbaai-Wes. Hierdie hothuis is beurtkragvry en word deur sonkrag en omskakelaars aangedryf.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien, maar bring asb. jou eie handdoeke saam.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas en mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n braai op die stoep. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Elize Cottage is net 800 m vanaf OK, 1,2 km vanaf Stilbaai Spar, en 2,5 km van die strand af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Alison D
5.0
Very relaxing and comfortable. The host was very welcoming and friendly. Everything was very neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Danie D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en waarde vir jou geld. Elize Cottage was silwerskoon en alles was netjies en van hoë gehalte. Vriendelike ontvangs in 'n baie stil omgewing e...
Sien meer
Sep 2024
Nick K
Saam met lewensmaat
5.0
Great. It is a beautiful place and we enjoyed every moment. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Shekaina R
5.0
Aangenaam, rustig en huislik. Goeie ontvangs, onmiddelik tuis gevoel. Die akkommodasie was gemaklik en netjies. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar...
Sien meer
Sep 2023
Leeann A
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Vriendelike verwelkoming, plekkie is mooi toegerus, rustig en baie netjies.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Geelhoutstraat 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elize Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ddfd1b5e042758a2a0c065309c18f2fc4f3bdc1c90d6e6a202347466a6c9c060e516fc6ae6d7a20149727fbd14fb6d01e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 10 Geelhout Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.378978343858 21.405040653364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang