Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ella’s Cottage Too

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Ella’s Cottage Too
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jacqueline P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline P

Veilig, geselig en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir die ekstra moeite.

Fly O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fly O

Heerlike verblyf, cosy, stil en rustig. Uitstekende diens.

Heerlike verblyf, cosy en rustig.

Wilma V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Heerlik ontspan in 'n pragtige huisie.

Baie mooi en netjiese plek. Geen probleem met beurtkrag en water omdat daar back-up sisteme in plek is.

Christelle B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle B

Mooi huisie, maar die kombuis is nie goed toegerus nie.

Ons het heel lekker gebly, maar daar was 'n paar goedjies wat gepla het. Toe ons daar aankom, was daar geen elektrisiteit nie. Ons moes vra vir prepaid elektrisiteit om gelaai te word. Die kombuis is glad nie goed toegerus nie. Daar was nie eens 'n braaitang nie. Ons wou ook die oond gebruik, maar daar was geen oondpanne wat ons kon gebruik nie. Daar was geen lappie of sponsie om ons skottelgoed mee te was nie en moes toe maar die afdrooglap gebruik om mee te was. Ons het in die slaapkamer geslaap wat nie die hoofslaapkamer is nie, omdat dit 'n air-con het en daar is geen verwarmer in die hoofslaapkamer nie. Die huis is vreeslik koud, maar die air-cons het baie daarvoor gehelp. Die bed se paslaken is te klein, so dit kom heeltyd af wanneer mens slaap, en dis onaangenaam. Die alarm wou ook nie werk toe ek dit in die aand wou aansit nie. Die plekkie self is mooi en mooi versier, dis net nie noodwendig lekker om jou vakansieplekkie met 'n slot oop te sluit nie, maar besef ook dis hoe die plekkies gebou is.

Alistair L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alistair L

Unit is great, but cold.

Needs heaters - main bedroom does not have any aircon or heater. Possible gas heater as Parys power was off the whole of Sunday morning. Recommend tree be cut to provide sunlight into unit.

Ella’s Cottage Too se terugvoer

Die kamer met en-suite badkamer asook die leefarea het aircons. Ek maak dadelik werk om die ander kamer warmer te kry. Hoop die invertor het die lewe bietjie makliker gemaak.

Ella’s Cottage Too
Charmaine E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine E

Ons kan verseker Ellsa's Cottage Too aanbeveel. Baie netjies.

Sien sterre.

Ella’s Cottage Too se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier asb weer.

Ella’s Cottage Too
Barend L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend L

Perfek vir ons.

Ons het dit baie geniet daar.

Anneline L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline L

Netjies en skoon en goed geleë.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 21, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA594cb0d7041821f5f36406810fed6860e9aae713b827afa0f746671a3f7ab93825195c76bea1a7412e76d7667d6aff46a9fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 21 Oranje Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.89735429752 27.460678109091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang