Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ella’s Cottage Too

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jacqueline P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Veilig, geselig en rustig. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir die ekstra moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fly O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlike verblyf, cosy, stil en rustig. Uitstekende diens. Heerlike verblyf, cosy en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Heerlik ontspan in 'n pragtige huisie. Baie mooi en netjiese plek. Geen probleem met beurtkrag en water omdat daar back-up sisteme in plek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Mooi huisie, maar die kombuis is nie goed toegerus nie. Ons het heel lekker gebly, maar daar was 'n paar goedjies wat gepla het. Toe ons daar aankom, was daar geen elektrisiteit nie. Ons moes vra vir prepaid elektrisiteit om gelaai te word. Die kombuis is glad nie goed toegerus nie. Daar was nie eens 'n braaitang nie. Ons wou ook die oond gebruik, maar daar was geen oondpanne wat ons kon gebruik nie. Daar was geen lappie of sponsie om ons skottelgoed mee te was nie en moes toe maar die afdrooglap gebruik om mee te was. Ons het in die slaapkamer geslaap wat nie die hoofslaapkamer is nie, omdat dit 'n air-con het en daar is geen verwarmer in die hoofslaapkamer nie. Die huis is vreeslik koud, maar die air-cons het baie daarvoor gehelp. Die bed se paslaken is te klein, so dit kom heeltyd af wanneer mens slaap, en dis onaangenaam. Die alarm wou ook nie werk toe ek dit in die aand wou aansit nie. Die plekkie self is mooi en mooi versier, dis net nie noodwendig lekker om jou vakansieplekkie met 'n slot oop te sluit nie, maar besef ook dis hoe die plekkies gebou is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alistair L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Unit is great, but cold. Needs heaters - main bedroom does not have any aircon or heater. Possible gas heater as Parys power was off the whole of Sunday morning. Recommend tree be cut to provide sunlight into unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elmarie
Ella’s Cottage Too
Die kamer met en-suite badkamer asook die leefarea het aircons. Ek maak dadelik werk om die ander kamer warmer te kry. Hoop die invertor het die lewe bietjie makliker gemaak.

Charmaine E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Ons kan verseker Ellsa's Cottage Too aanbeveel. Baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella’s Cottage Too
Baie dankie. Kom kuier asb weer.

Barend L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Perfek vir ons. Ons het dit baie geniet daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Netjies en skoon en goed geleë. Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 21, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA594cb0d7041821f5f36406810fed6860e9aae713b827afa0f746671a3f7ab93825195c76bea1a7412e76d7667d6aff46a9fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 21 Oranje Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.89735429752 27.460678109091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang