Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ella's Self-catering Unit

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Melanie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Netjiese oulike plekkie, met baie vriendelike diens. Stil area, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manuel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great stay at Ella's; helpful hosts, well-equipped unit, perfect stopover. We had a wonderful stay at Ella's self-catering unit in Nelspruit. Although we primarily used it as a stopover for other activities in the region, the experience was delightful. The hosts were amazing, offering excellent recommendations on places to visit and eat. The unit was well-equipped and met all our needs. It's a lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Thanks for booking at Ella's self-catering. We are looking forward to seeing you and your family again. Thanks for the lovely review.

Christelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik. Het vir seker lekker gebly. Die plekkie spreek daarvan. Mooi skoon, netjies, ruim en gerieflik, en wonderlik anders! Kan selfs vir sterretjies kyk van jou bed af deur die hoë vensters. Stil en rustige omgewing. Probeer Ella's gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer. Dankie vir die mooi boodskap.

Xavier P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vriendelik, skoon en baie tuis gevoel. Baie lekker gebly en sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer.

Elzanne S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Goeie oornagstop. Baie gasvry ontvang deur Elmarie en Johan. Ons het oorgeslaap op pad wildtuin toe, plek is perfek vir 'n oornagstop. Netjies, skoon en goed ingerig. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Baie dankie vir die mooi resensie, Elzanne. Hoop ons sien julle gou weer.

Wikus K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Netjies, rustig en ongelooflik gasvry. Heerlike blyplek. Baie vriendelike mense met omgee harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Dankie vir julle ondersteuning, julle is altyd welkom hier by Ella se self-catering.

Corne M
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mei 2024

Baie mooi plekkie en vriendelike mense. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Dankie vir julle ondersteuning.

Berty G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker gewees. Goed, hou van die rustieke gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Dankie Berty.

Carin M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie gerieflik! Baie gerieflike blyplek met alles wat jy nodig mag hê. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Baie dankie vir julle ondersteuning Carin. Hoop ons sien julle gou weer.

Adele H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie gemaklik met warm atmosfeer. Veilige parkering binne 'n toesluitmotorhuis is beslis 'n verfrissende diens wat nie normaalweg by B&B's te vinde is nie. Die eenheid was verbasend warm op 'n wintersaand, skoon, netjies, en ruim sodat mens nie heeltyd om mekaar hoef te dans as jy rondbeweeg nie. Baie stil en rustige gebied. Elmarie is dierbaar en laat mens voel asof jy by ou bekendes aangeland het. Kan met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Adele, baie, baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer. Dit is net lekker om mense gelukkig te maak. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkweg-weg 59a, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANqK04kNv0tz7fgGYnBN2yRD2t8AGGRgbTlq31oCuqLqousbBWM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 59a Melkweg Road Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.49936 31.006716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang