Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ella's Self-catering Unit

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Ella's Self-catering Unit
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melanie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Baie lekker gebly.

Netjiese oulike plekkie, met baie vriendelike diens. Stil area, sal beslis aanbeveel.

Manuel G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel G

Great stay at Ella's; helpful hosts, well-equipped unit, perfect stopover.

We had a wonderful stay at Ella's self-catering unit in Nelspruit. Although we primarily used it as a stopover for other activities in the region, the experience was delightful. The hosts were amazing, offering excellent recommendations on places to visit and eat. The unit was well-equipped and met all our needs. It's a lovely place to stay.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks for booking at Ella's self-catering. We are looking forward to seeing you and your family again. Thanks for the lovely review.

Ella's Self-catering Unit
Christelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Wonderlik.

Het vir seker lekker gebly. Die plekkie spreek daarvan. Mooi skoon, netjies, ruim en gerieflik, en wonderlik anders! Kan selfs vir sterretjies kyk van jou bed af deur die hoë vensters. Stil en rustige omgewing. Probeer Ella's gerus.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer. Dankie vir die mooi boodskap.

Ella's Self-catering Unit
Xavier P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier P

Vriendelik, skoon en baie tuis gevoel.

Baie lekker gebly en sal aanbeveel.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Elzanne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne S

Goeie oornagstop.

Baie gasvry ontvang deur Elmarie en Johan. Ons het oorgeslaap op pad wildtuin toe, plek is perfek vir 'n oornagstop. Netjies, skoon en goed ingerig. Sal weer kom.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Elzanne. Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Wikus K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus K

Netjies, rustig en ongelooflik gasvry.

Heerlike blyplek. Baie vriendelike mense met omgee harte.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning, julle is altyd welkom hier by Ella se self-catering.

Ella's Self-catering Unit
Corne M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne M

Baie mooi plekkie en vriendelike mense.

Sien sterre.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning.

Ella's Self-catering Unit
Berty G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berty G

Baie lekker gewees.

Goed, hou van die rustieke gevoel.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Berty.

Ella's Self-catering Unit
Carin M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Baie gerieflik!

Baie gerieflike blyplek met alles wat jy nodig mag hê. Vriendelike diens.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning Carin. Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Adele H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Baie gemaklik met warm atmosfeer.

Veilige parkering binne 'n toesluitmotorhuis is beslis 'n verfrissende diens wat nie normaalweg by B&B's te vinde is nie. Die eenheid was verbasend warm op 'n wintersaand, skoon, netjies, en ruim sodat mens nie heeltyd om mekaar hoef te dans as jy rondbeweeg nie. Baie stil en rustige gebied. Elmarie is dierbaar en laat mens voel asof jy by ou bekendes aangeland het. Kan met 'n geruste hart aanbeveel.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Adele, baie, baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop ons sien julle gou weer. Dit is net lekker om mense gelukkig te maak.
Groete.

Ella's Self-catering Unit
Lee-ann F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann F

Vriendelike gasvrou, netjiese kunstige plek, skoon en mooi.

Baie aangenaam, baie netjiese plek met alles wat jy nodig het. Gaan verseker weer daar bly as ons Nelspruit toe reis.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Lee-ann, baie, baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was net 'n plesier.
Ons is so bevoorreg om al die mooiste mense te ontmoet wat hier by ons bly. Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Ilze E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze E

Lovely place and friendly hosts.

We really enjoyed our stay. Highly recommended.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks so much Ilze. Always good to hear that people love our place. Hope to see you soon again.

Ella's Self-catering Unit
Joanay J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanay J

Rustig. Netjies. Skoon. Vriendelik. Modern.

Elmarie en Johan was so gasvry en vriendelik. Die buurt is so rustig en stil. Die plekkie is baie netjies en modern. Sal dit verseker aanbeveel vir enige iemand.

Verna D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna D

Very comfortable.

Really felt this was good value for money. Lovely spacious comfortable accommodation. One teeny tiny complaint put end stoppers on the ends of the curtain rail next to the bed. It fell on my head twice once when I opened and once when I closed. But that is just nitpicking.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks for your support. Will definitely sort the curtain rail. Hope to see you soon again.

Ella's Self-catering Unit
Lizette F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette F

Netjies, skoon en baie goed ingerig.

Ons was baie vriendelik ontvang. Ons het dadelik tuis gevoel. Plekkie is baie oulik ingerig en het niks meer nodig. Waarde vir geld. Geen vals advertensie, die plekkie lyk en is soos op die foto's. Sal dit vir enige iemand aanbeveel, julle sal nie spyt wees nie. Julle sien ons verseker weer. Baie dankie Ella en Johan.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie, baie dankie Lizette vir die mooi boodskap. Julle is altyd welkom hier by ons.
Lekker om so baie oulike mense te ontmoet. Tot volgende keer. Hoop ons sien julle gou.
Groete.

Ella's Self-catering Unit
Mari L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari L

Awesome.

Elmarie was baie behulpvaardig om ons kuier aand spesiaal te maak.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir resensie.
Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Joop L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joop L

Lekker gerus.

Elmarie was baie gasvry en altyd bereidwillig om te help.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Joop. Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Ella's Self-catering Unit
Adri S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Ella's is 'n fantastiese oornagplekkie.

Sal beslis elke keer wat ons in Nelspruit is, Ella's gebruik vir ons oornag slaap plekkie.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie, Adri. Hoop ons sien julle gou weer. Dankie ook vir die mooi resensie.
Groete

Ella's Self-catering Unit
Annelize A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A

Rustig. Bekostigbaar.

Baie dankie vir die lekker kuiertjie. Sal definitief aanbeveel. Sal volgende keer 2 aande slaap. Vriendelik ontvang.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer en asb kom vir die naweek nie net een aand nie.
Groete

Ella's Self-catering Unit
Deidre J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre J

Ek was mal oor jou plekkie. Die eienaars is ook verskriklik vriendelik.

Ons het baie lekker gekuier. Sal definitief weer daar bespreek as ons weer 'n funksie in Nelspruit het.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie, baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer Deidre en familie.
Dankie ook vir die mooi resensie.

Ella's Self-catering Unit
Shannon K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon K

Huis weg van die huis.

Veilig, rustig, mooi, skoon. Gaan verseker weer daar bly as ons Nelspruit toe gaan. Elmarie en Johan, julle is dierbare mense so gasvry en so welkom laat voel. Baie seën vir julle.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie, sien julle die 21ste.

Ella's Self-catering Unit
Willie En Elna B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie En Elna B

Ons het net oornag en het dit baie geniet.

Baie gasvrye en aangename ervaring. Ons sal graag weer van die geleentheid gebruikmaak. Baie dankie Johan en Elmarie.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Bronwen S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen S

Great space, fantastic hosts, great location.

Elmari is a wonderful host - highly recommendable.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks so much, Bronwen. Hope to see you soon again.

Ella's Self-catering Unit
Nomfundo N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo N

Homely, work of art.

The owners went an extra mile to make us comfortable. During load shedding they boiled water, and provided a generator and extra care.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks Nomfundo, it was only a pleasure hosting you and your family.
Thanks for your booking.

Ella's Self-catering Unit
Nonjabuliso Preco'cious N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonjabuliso Preco'cious N

Peaceful.

I really enjoyed my stay there, it is a quiet and beautiful place. Just bring tour own grocery, but everything else is provided.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks for your remarks on the property Nobjabuliso it was only a pleasure hosting you. As this is clearly marked as a Self-Catering Unit there will be no food provided, only coffee and tea.
But thanks so much for your support. Hope to see you again on your next trip to Nelspruit.

Ella's Self-catering Unit
Marius H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H

Pragtig en baie gerieflik toegerus!

Dit was aangenaam en eienaars is uiters gasvry.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Tiaan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Baie baie nice plek en mense

Dit was so lekker plek, die mense is ook so vriendlik en hulpvaardig.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie.

Ella's Self-catering Unit
Allen G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen G

Sien sterre.

Plek is baie mooi en skoon, sommige vriendelike mense. Was Sodwala Grotte toe gewees, baie mooi.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks Allen

Ella's Self-catering Unit
Evol P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evol P

Perfect for an overnighter, everything you need and more. Will definitely be using Ella's again in the future.

Friendly, clean, and comfy with some extra little touches that were really appreciated. A perfect overnighter. We will definitely be using Ella's again and can highly recommend it.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks for the nice feedback Evol. Hope to see you soon.

Ella's Self-catering Unit
Lè-anne U - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lè-anne U

Pragtige klein plekkie & baie netjies sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Baie oulike plekkie beslis die geld die moeite werd! Baie netjies en jou voertuig is veilig!

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie.

Ella's Self-catering Unit
Tania R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R

Pretty, serene, clean, welcoming.

We absolutely loved this little gem from the moment we walked in. The bed, the linen, the towels, the warmth, the hospitality was superb! Thank you to the hosts for making us feel welcome and special!

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks Tania.

Ella's Self-catering Unit
Joané D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joané D

Heerlik, gemaklik, skoon en gasvry.

Van die lekkerste koffie tot die sagste bed. Pragtige oornagplekkie met al die nodige geriewe, van 'n pan tot 'n pot. Die dekor sal enige kunstenaar bekoor. En Elmarie en Johan se gasvryheid is aansteeklik. 'n Huis weg van die huis.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Hoop ons sien julle gou weer. Dankie.

Ella's Self-catering Unit
Willem D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Ongelooflike blyplek en gasvryheid! Als wat jy nodig het en meer vir 'n oorslaap!!

Netjies en skoon verblyf! Gasvryheid is uit die boeke en sal vir seker weer daar oorbly.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Janika D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika D

Uitstekend.

Pragtige verblyf met 'n moderne, industriële en gemaklike gevoel. Ons het verskriklik lekker gebly en was verras met al die kombuisware! Beveel Ella's Self-catering met die grootste glimlag aan!

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Janika.

Ella's Self-catering Unit
Wilmi L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmi L

Pragtige eenheid in 'n mooi tuin!

Ons het baie lekker gebly in hierdie plek. Ons kom per familiegeleentheid in Nelspruit en sal definitief weer hier bly. Baie goed toegerus, skoon, modern in 'n rustige omgewing. Baie dankie Elmarie vir jou goeie diens!

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Ella's Self-catering Unit
Leona J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J

Puik

Sal vir enige persoon aanbeveel. Alles was perfek.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Leona.

Ella's Self-catering Unit
Shirley-ann H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley-ann H

Baie veilig, netjies en skoon, kan Ella's beslis aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer van Ella's gebruik maak as ons weer in Nelspruit is.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Shirley.

Ella's Self-catering Unit
Renette R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette R

Lieflik, privaat, meer as genoeg spasie en veilig!

Die gasvrou is baie oulik en gaan uit haar pad uit om mens tuis te laat voel. Ek het wel vir besigheid gereis, maar sal sonder twyfel terug gaan saam my gesin. Dis nie net 'n slaapplekkie nie, daar word ook aandag gegee aan kleiner detail wat dit soos 'n behoorlike huisie laat voel vol liefde en waar mens lekker kan ontspan en kuier ook.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie, Renette.

Ella's Self-catering Unit
Charmain V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V

Besonders!

Wat 'n verwelkoming! Ons het vreeslik lekker gebly! Sal beslis aanbeveel en ook self weer gaan draai maak daar. Die gasvryheid was besonders, die eenheid baie netjies en modern. Als wat mens nodig het en 'n bietjie ekstra.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie Charmain, hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Ronel G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Dit was werklik 'n voorreg om by Ella's te kon oor bly, gavryheid uit die boonste rakke en altyd daar om te help waar nodig. Baie dankie.

Wonderlike mense, gasvryheid van top gehalte. Laat mens welkom voel en of jy in jou "home away from home"is.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie Ronel vir die mooi resensie . Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Annette K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Great.

Baie vriendelik. Akkommodasie was netjies en meer as wat ons nodig gehad het.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Annette.

Ella's Self-catering Unit
Felicity S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity S

Gerieflike en veilige verblyf.

Baie dankie Elmarie en Johan vir julle gasvryheid. Ons het sommer dadelik tuisgevoel en heerlik oornag. Sal beslis in die toekoms weer van julle geriewe gebruik maak.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Sanel B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel B

Rustig.

Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelike diens. Die eenheid is baie stylvol en netjies.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir julle bespreking. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ella's Self-catering Unit
Peter V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Lekker gebly.

Gevoel of ons by ons eie huis geslaap het.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Peter, ons hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Carina K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina K

Netjiese verblyf.

Alles was baie netjies en ons is vriendelik ontvang. Daar is alles wat jy nodig het. Ek sou dalk net gordyne/blinds vir die klein vensters voorstel om die baie warm Nelspruit son uit te hou.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Carina.

Ella's Self-catering Unit
Carmen R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen R

Gerieflik.

Gerieflik en in ;n goeie area.

Louret V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret V

Gemaklik en uitstekende gasvryheid.

Johan en Elmarie het sommer vinnig ons laat tuis voel vir die 12 dae. Was perfek na 'n harde dag se werk om net te kan ontspan in die stilte. Dankie vir alles.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Louret.

Ella's Self-catering Unit
Ronel H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Alle verwagtinge oorskry!

'n Ongelooflike mooi eenheid, geriewe en gasvryheid van Elmarie en Johan totaal onbeskryflik fantasties! Hierdie lieflike bekostigbare plekkie sal ek absoluut aanbeveel! Dankie julle.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie Ronel.

Ella's Self-catering Unit
Yolandie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie D

Baie aangenaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

Baie goeie diens en stunning plek om te bly. Modern en skoon. Rustige area, naby winkel sentrum.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Yolandie, ons hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Shannon L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon L

Quaint, cosy accommodation. Friendly, hospitable hosts.

We thoroughly enjoyed our short stay. The apartment has everything you need and is really gorgeously decorated. The small extras like rusks, coffee, tea, milk and juices were very welcoming. The hosts are very friendly and accommodating.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks Shannon.
Hope to see you soon again. It was a pleasure hosting you.

Ella's Self-catering Unit
Mantoine V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantoine V

My skoondogter en haar bruidsmeisies het dit terdeë geniet, baie dankie vir alles wat julle gedoen het om dit ekstra spesiaal te maak, ek is seker hulle sal dit nog lank onthou.

Dankie, dankie, dankie, van vroegoggend af het ek reeds 'n boodskappie gekry om te se dat hulle reg is om my aanstaande skoondogter en haar bruidsmeisies te ontvang, sy het hulle verwelkom met champagne en blommetjies op die bed, sy was kort-kort daar om te hoor of hulle iets kort en om te verseker dat hulle elke oomblik geniet. Baie baie baie dankie Elmarie!

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dit was net n plesier om julle te akkommodeer. Hulle was die oulikste klop girls bymekaar.
Dankie vir jou boodskap dit is wonderlike om erkenning te kry.
Baie liefde,
Elmarie

Ella's Self-catering Unit
Riette B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette B

Die eenheid is goed ingerig vir enige iemand wat 'n gemaklike plekkie soek om hulle skoene uit te skop vir die aand.

Ons is vriendelik ontvang en het baie gemaklik gevoel. Die verblyf was presies wat ons nodig gehad het - baie dankie aan ons gasvrou!

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.

Ella's Self-catering Unit
Heinrich B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Amazing experience, love all the detail put into the place!

Would strongly recommend to any person looking for some relaxation. Great place!

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thank you, Heinrich.

Ella's Self-catering Unit
Philip V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Heeltemal gerieflik.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense. Dankie vir die ekstras.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie vir die jou resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly, dit is altyd ons plesier.

Dankie.

Ella's Self-catering Unit
Suzetha S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzetha S

Baie netjies, veilig en behulpsaam.

Woonstel baie netjies. Alle moontlike geriewe. Eienaars baie behulpsaam. Goeie sekuriteit.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Ella's Self-catering Unit
Lize E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E

Baie netjies en uitstekende kliëntediens.

Die eienaars het baie ekstra moeite vir ons gedoen om ons te akkommodeer vir die Kaapsehoop Marathon. Baie skoon en netjies. Sal vir seker Ella's Self-catering Units aanbeveel.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie Lize.

Ella's Self-catering Unit
Ella D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

Alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly by Ella's. Ons is vriendelik ontvang en die verblyf was baie netjies, mooi en skoon. Ek sal Ella's graag aanbeveel. Alles was 100%!

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Elsabe.

Ella's Self-catering Unit
Desire D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire D

Baie lekker.

Baie mooi en gerieflike plek, baie vriendelike diens.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Desire. Ons hoop ons sien julle weer.

Ella's Self-catering Unit
Karla O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla O

Gevoel asof jy by familie tuisgaan, fantasties!

Ella en Johan was 'n fantastiese gasvrou en -heer! Goed verwelkom! Mooi gemeubileer en skoon en goeie kwaliteit linne. Baie ekstras in yskas asook beskuit en muesli! Sal dit definitief vir enige persoon aanbeveel! Sal definitief weer daar tuisgaan wanneer deur Nelspruit reis. Gevoel soos om by familie te gaan kuier!

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie vir die mooi boodskap.

Ella's Self-catering Unit
Louis G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Vriendelike gasvrou en baie netjiese woonplek.

Ek sal die plek te enige tyd aanbeveel. Baie mooi omgewing en baie veilig. Wooneenheid was netjies met meer as genoeg spasie vir ons.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Louis.

Ella's Self-catering Unit
Wendy P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P

Modern, value for money establishment.

We were welcomed by the owners, Elmarie and Johan. What a warm welcome. We instantly felt at home. The unit was beautiful, modern and clean. What a friendly couple!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Modern, waarde vir geld instansie.

Ons is deur die eienaars, Elmarie en Johan, verwelkom. Wat 'n vriendelike verwelkoming. Ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was pragtig, mooi en skoon. Wat 'n vriendelike paartjie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Thanks Wendy. We hope to see you soon again.

Ella's Self-catering Unit
Jacob T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacob T

Good.

See star-rating.

Ella's Self-catering Unit se terugvoer

Dankie Jacob. Sal kyk na die diens jammer.

Ella's Self-catering Unit
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkweg-weg 59a, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANqK04kNv0tz7fgGYnBN2yRD2t8AGGRgbTlq31oCuqLqousbBWM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 59a Melkweg Road Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.49936 31.006716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang