Ellefsen 117 Golf Retreat
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellefsenweg, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ellefsen 117 Golf Retreat bied selfsorgverblyf aan gesinne en vriende in die skilderagtige Ellefsen Village op die Langebaan Country Estate. Die woonstel spog met moderne geriewe en 'n pragtige uitsig en bied direkte toegang tot 'n Gary Player-18-putjie-gholfbaan.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Op die balkon is daar 'n uitsig en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die landgoed se geriewe sluit 'n swembad, tennisbane, gimnasium, spa, putt-putt en 'n speelarea vir die kinders in wat dit 'n ideale keuse vir gesinne en vriende maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Kenneth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Ellefsenweg, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellefsenweg, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang